LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rhodes Cottages- The Barn | LekkeSlaap
+5

Rhodes Cottages- The Barn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullerstraat 2, Barkly-Oos, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 850 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Rhodes Cottages - The Barn is 'n selfsorgkothuis wat in die bekoorlike dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberge-area geleë is. Die kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige wegbreek in die berge.

Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met dubbelbeddens, ingeboude driekwartbeddens en 'n oopplan-leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof en oorgenoeg ingeboude kaste vir eetgerei en breekware. Die groot stoep het 'n braai-area.

Die sit- en eetkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel vir die winter. Daar is parkeerplek op die perseel beskikbaar. Die kothuis is ook net 'n kort entjie se ry van die bekende Bellrivier af wat geleenthede vir kunsvlieghengel en tjoepry bied. Gaste kan ook gedurende die wintermaande hulself behaag in die sneeu wat in die omliggende omgewing val.

Slaapplek

’n Bespreking by Rhodes Cottages- The Barn sluit in:

Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Mullerstraat 2, Barkly-Oos, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rhodes Oos-Kaap
Vanaf R3 850
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 850
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullerstraat 2, Barkly-Oos, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhODQ4Y2I1LWExMDEtNGE0NC05MDI5LTM1MGE0NDUwYTY4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 850  per nag (vir 8 persone) 2 Muller Street Barkly East 9787 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.796465117044 27.962058782341
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!