+28

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Corlé D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Unieke ou hotel wat aan moderne vereistes voldoen. Die hotel is liefdevol gerestoureer. Dit word uitstekend bestuur en is die perfekte basis om die omgewing vanaf te verken. Sandra is 'n bron van inligting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guido U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

’n Egte Rhodes-ervaring met karakter, gasvryheid en uitstekende kos. Die verblyf by die Rhodes Hotel was ’n absolute belewenis – van die vriendelike ontvangs en gesellige kroeg, tot die kamers met hul egte outydse karakter, maar steeds voorsien van al die nodige geriewe. Die heerlike aandete en ontbyt, wat by die prys ingesluit was, het die ervaring perfek afgerond. Ons kan die Rhodes Hotel met oortuiging aanbeveel en sal beslis weer by julle kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

'n Ou hotel met baie sjarme. Verblyf was skoon en netjies. Die eienaar was baie vriendelik. Haar 5-gang aandete was onverbeterlik. Vuurwarm brood en mosbolletjies vir aandete en ontbyt as 'n bygereg. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Soos bo! Baie lekker gebly; was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het nog nooit by Rhodes en die hotel nie, maar sal aan almal beslis 'n 2-3 dae kuier aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Amanda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2026

Ons het heerlik gebly, sal beslis weer daar bly. Ons het baie lekker gebly. Gasvrou het uit haar pad gegaan met ete en gasvryheid.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thea S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Aangenaam en gasvry. Aangename verblyf en vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Very safe, beautiful, good food and attentive host and hostess. Sandra is an exceptional host. She phoned us while we were on our way to warn us of rain on the road to the hotel and road conditions. A minor problem with our room was sorted out instantly. (Yes, the building is old but for us that was part of the charm.) Sandra is a superb hostess and her husband equally helpful. Food is excellent. We spent quite a bit of time unwinding by sitting on our room's stoep doing nothing and it was glorious. I highly recommend a stay at this hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Tuis, huislik en vriendelik. 'n Mens moet nogals uit jou pad gaan om die pragtige dorpie tussen die berge te besoek, maar dit is absoluut die moeite werd. Die tuisgemaakte skaapbredie was uit die boonste rakke.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Muller Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA407906a18e68ad0189cdb53aaa205a731b8866020ca1218fd5eb45d5937b82e9bd15bb54dc4eac2da82f82e7c841bdd4bd6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Muller Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.795467482293 27.963689267635
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang