LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rhodes Reservations | LekkeSlaap
+36

Rhodes Reservations

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 50, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

Rhodes Reservations bied selfsorg-eenhede naby die dorpie Rhodes, in die Suidelike Drakensberge. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, ver van die stad se gejaag af.

Verblyf by Rhodes Reservations word aangebied in 7 eenhede wat elk volledig gemeubileer is. Die slaapkamers in die eenhede is ingerig met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, daar is 'n leefarea in elke eenheid wat moontlik dubbelslaapbanke kan bevat. Elke eenheid het 'n kombuis wat goed toegerus is en 'n eetarea.

Klein, gehoorsame troeteldiere is welkom en daar is parkeerplek vir jou voertuig by elke eenheid. Die perseel bied lieflike uitsigte oor die omliggende berge en daar is riviere naby wat ideaal is vir 'n piekniek.

Rhodes Reservations is 'n kort entjie se ry van die dorp af. In die dorpie is daar kroeë, winkels en verskeie binne- en buitemuurse-doendinge.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Rhodes Reservations
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Hoofstraat 50, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rhodes Reservations het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rhodes Oos-Kaap
Vanaf R2 000
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 50, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0Y2Q2N2YzLWQ4NTEtNDA1ZS04YTIyLTNhM2NhM2QzNWQ2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 10 persone) 13 5 1 5 50 Main Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.7971119 27.9615109
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!