Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RHOOM

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andries Venter-straat, Eureka, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

RHOOM bied lieflike oornagverblyf in 'n historiese huis wat 110 jaar oud is in Eureka, Burgersdorp. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na unieke verblyf in die Karoo terwyl hulle Burgersdorp se 10 nasionale monumente besoek.

Hierdie verblyf bied 'n eenheid vir 2 gaste en 2 eenhede vir 3 gaste. Die eenhede vir 3 gaste het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed in die kombuisie. Die eenheid vir 2 gaste het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Al die eenhede het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is gratis WiFi en 'n platskerm-TV met Netflix en Showmax. Buite elke eenheid is daar 'n privaat stoep met braaigeriewe.

Daar is 'n stoep en 'n organiese tuin. Gaste kan visvang, bergfietsry, fietsry in die omgewing en voëlkyk op die perseel. Die verblyf maak ook verskillende tees wat op die perseel vermeng word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir RHOOM
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 8

Ligging

  • Andries Venter-straat, Eureka, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Gaste dink RHOOM het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Burgersdorp Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andries Venter-straat, Eureka, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e6d3472054ba2065d5988ee0be8f416637ad091d8b2d5b2c6c550db313c13f2ff1b71031f54f0f807e89cf44df6e061571c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Andries Venter Street Eureka 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.988230137934 26.332191853542
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem