Rialin Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rialin Gastehuis is in 'n stil voorstad van Odendaalsrus wat 'n goeie oornagplek bied as jy van Johannesburg na Bloemfontein reis. Die gastehuis bied luukse sakpas-akkommodasie.

Daar is 5 gerieflike en suite-slaapkamers met 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Elke kamer het sekere DStv-kanale. Daar is buitestorte vir 'n egte plaaservaring. Heilsame ontbyte word in die eetarea voorgesit en aandete kan op versoek voorberei word.

Gaste is welkom om in die lapa te ontspan. Die lapa kan ook as konferensielokaal ingespan word met sitplek vir 50 afgevaardigdes. Verder is daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die gastehuis is stapafstand na die middedorp en verskeie geriewe soos winkels. Gasvrou Ria is 'n ware staatmaker was egte Suid-Afrikaanse gasvryheid betref.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rialin Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R840 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]