Richmond Road B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Richmond Road B&B is sentraal in West Beach, Kaapstad geleë en bied kwaliteit-verblyf in ’n boetiek-gastehuis. Die gastehuis is lekker naby die strand en verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf bestaan uit 2 suites, elk met ’n privaat ingang wat na die swembad en tuin lei. Die dubbelkamer beskik oor ’n dubbelbed en daar is slaapplek vir 2 gaste. Daar is ook ’n en suite-badkamer met ’n stort, hoekbad, ’n dubbelwasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met ’n mikrogolfoond, yskassie, koffie-en teemaakgeriewe en broodrooster. Daar is ook ’n dubbelklerekas, ’n plafonwaaier, ’n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Die selfsorg-eenheid het ’n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die en suite-badkamer het ’n ruim stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met ’n oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n dubbelklerekas, ’n plafonwaaier, ’n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Die gastehuis het ook ’n privaat ontbytkroeg-area.

Daar is veilige parkeerplek agter ’n hek met toegangsbeheer. Weber-braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Italiaans

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Richmond Road B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]