Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Richtersveld Experience Lodge

Eenheid no. 2
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n dubbel- en enkelbed in die hoofslaapkamer, en nog 'n dubbelbed en enkelbed is deel van die sitkamer. Die ruim badkamer het 'n lieflike hoekbad en stort. Linne en handdoeke ingesluit. Volledig toegeruste kombuis met yskas-vrieskas, tweeplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en eetgerei. TV met DStv Easy View. Veilige parkeerplek reg voor die eenheid. Daaglikse skoonmaakdiens op versoek beskikbaar teen ekstra fooi. Binne 2 km van die strand en sentrale besigheidsarea.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid no. 3
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim oopplan-eenheid is ideaal vir 'n wittebroodpaartjie. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer met sy hoekbad en stort skep 'n geleentheid vir 'n romantiese wegbreek. Linne en handdoeke word voorsien. Die volledig toegeruste kombuis het 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en eetgerei. TV met DStv Easy View. Daaglikse skoonmaakdiens op versoek beskikbaar teen ekstra fooi. Veilige parkeerplek reg voor die eenheid. Binne 2 km van die strand en sentrale besigheidsarea.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid no. 4
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Volledige selfsorg, goed toegeruste eenheid met 2 kamers. Elke kamer het 'n dubbel en enkelbed. Badkamer met bad en stort. Sluit linne en handdoeke in. Ruim kombuis met induksiestoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en eetgerei. TV met DStv Easy View. Skoonmaakdiens op versoek beskikbaar teen ekstra fooi. Binne 2 km van die strand en sentrale besigheidsarea. Veilige parkeerplek reg voor die eenheid. Braaigeriewe by visdam.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid no. 5
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Volledige selfsorg-eenheid met dubbelbed in die hoofslaapkamer en 3 enkelbeddens as deel van die sitkamer. Badkamer met slegs stort. Linne en handdoeke ingesluit. Goed toegeruste kombuis met tweeplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en eetgerei. TV met DStv Easy View. Veilige parkeerplek voor die eenheid. Buite braaigeriewe by visdam. Binne 2 km van die strand en sentrale besigheidsarea. Daaglikse skoonmaakdiens op versoek beskikbaar teen ekstra fooi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid no. 6
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Volledige oopplan-selfsorg-eenheid met 2 enkelbeddens en 'n slaapbank vir 'n kind tot en met 10 jaar (R100 word gehef). Enkelbeddens kan teen mekaar geskuif word. Badkamer met 'n bad en 'n stort. Handdoeke en linne ingesluit. Goed toegeruste kombuis met tweeplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en eetgerei. TV met DStv Easy View.Veilige parkeerplek voor die eenheid. Daaglikse skoonmaakdiens op versoek beskikbaar teen ekstra fooi. Binne 2 km van die strand en sentrale besigheidsarea. Buitebraaigeriewe by die visdam.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 392, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjNTgzYzc4LWE2NzgtNGY0Zi05YTY3LTlhYmI0Y2NlMzRiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 392 Main Road Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.256834165868 16.876512765884
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem