- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R2 730 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rickety Bridge Manor House is 3 km vanaf Franschhoek se middedorp en is stylvol opgeknap met 19de eeuse kamers en luukse geriewe om 'n heerlike wegbreek te verseker.
Daar is 3 en suite-kamers met lugversorging, ondervloerverhitting, satelliet-TV, yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroërs, strykysters en -planke en gratis WiFi.
Elke detail is in berekening gebring: klassieke Kaaps-Hollandse meubels, 'n kaggel-verhitte sitkamer en 'n plaaskombuis, asook plafonne met geelhoutbalke en dennehout-vloere. Ontbyt word in die gesellige ontbytkamer voorgesit, of, as gaste dit verkies, langs die swembad.
Gaste kan alle kamers saam bespreek teen 'n spesiale tarief. Dit sluit daaglikse skoonmaakdienste in, asook 'n 10%-afslag op alle etes by Paulina's Restaurant, gratis wynproe by Rickety Bridge Winery en eksklusiewe toegang tot die swembad, sitarea en ander gemeenskaplike areas.
Gaste kan ook 'n middagete voor die kaggel geniet, terwyl hulle oor die wingerde uitkyk en 'n glas Rickety Bridge-wyn geniet. 'n Standaard-spyskaart word opgestel vir groepe van meer as 10 en die spyskaart verander seisoenaal.
Gaste kan gaan wynproe by die Tasting Centre waar hulle standaard- of premium-wynproe kan kies. Hulle kan ook 'n keldertoer met wynproe geniet.
Franschhoek is 'n bekoorlike dorpie in die Kaapse Wynlande. Dit is een van Suid-Afrika se oudste dorpe en is net 75 km van Kaapstad af. Die landskap is getooi met pers berge en uitgestrekte wingerde.
Slaapplek
’n Bespreking by Rickety Bridge Manor House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Rickety Bridge Manor House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18