Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ridge Road Estate

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Max Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Ridge Road Estate
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Reinhardt Z - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt Z
Saam met vriende

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly en die uitsig is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D
Saam met vriende

Alles wat nodig is vir 'n heerlike kuier saam met familie en vriende!

Gemaklike, groot, ruim en netjiese huis. Pragtige uitsig van kamers, swembad en stoep. Jy sal nie teleurgesteld wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Justin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great getaway to unwind. Clarens, a quaint town 3.5 hours from JHB.

Very quiet and tranquil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas F
Saam met vriende

A must stay!

The stay was absolutely incredible! The views were unbelievable, and the house was fully stocked and clean. The property was beautiful, with so much to do just at the house.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K
Gesin met tieners

Loved it.

My kids and I loved the Windmill house. It provided us with an excellent location to relax and the perfect distance from everything to feel secluded, yet convenient. The style of the cottage lets you experience the Free State, with wonderful well-thought-out touches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Saam met vriende

Breathtaking!

What a beautiful place! Coming from the concrete jungle, this was the best place for us to come and unwind. The views were stunning, the place was tranquil, and it has absolutely everything you need for a great time. They will definitely see us again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel P

Pragtig

Vir mense wat wil afskakel is die beslis die regte plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel P

Best view.

Vir mense wat wil afskakel is dit 'n perfekte plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J
Saam met vriende

Alles was pragtig.

Baie dankie aan Ridge Road Estate vir die wonderlike akkommodasie. Ons het so lekker gekuier, alles wat jy benodig is daar plus vele meer. Lupa, die hond, het kom kuier en ons het haar vreeslik geniet, sy is self baie fotogenies. Ons sal 100% weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trizelda W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trizelda W
Saam met vriende

Netjiese huis met alles wat nodig was.

Warm water vir so 'n ruim huis was effens van 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John-gray J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John-gray J

Amazing.

Best place in/near Clarens for a group.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel M
Gesin met tieners

Spacious and elegant, it felt like we were in a Tuscan villa. We were a group of family friends travelling together for a long weekend.

The decor is beautiful and the surroundings so peaceful and relaxing. It's possible to hike on the property and Clarens is less than a ten-minute drive for great restaurants and arty shops. We enjoyed the board games on offer and even swam in the pool a few times! The rooms are large and airy with plenty of space for everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid T
Gesin met tieners

Perfect location. Amazing views! Just what the soul needed.

We stayed in Windmill Cottage and it was just perfect. Had everything we needed (including all considerations for load shedding). Completely private but close enough to town if we wanted to pop in. The furnishings were great and very comfortable. We fell in love the minute we walked through the gate. Did not want to leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl P

Pragtige uitsig, staproetes en huis!

Ridge Road het vir my amper gevoel soos 'n stukke van Italië! Die kothuis het drie slaapkamers met hulle eie badkamers- elke paartjie het dus hul eie privaatheid. Daar is 'n plaasswembad waarin 'n mens lekker kan afkoel. Ons het meeste van die tyd op die stoep gekuier, want die uitsig is asemrowend! Hierdie eenheid is naby aan Clarens en bied privaatheid. Ons en veral ons hondekinders het dit vreeslik by Ridge Road Estate geniet! Die eenheid se dekor (moderne plaashuis) is baie mooi en inspirerend!. Die eenheid het 'n paar 'load shedding' ligte en 'n gasstoof. Die kombuis het alles wat 'n mens nodig het! Daar is nie sekuriteit by die vensters nie, maar ons het nie enige probleme gehad nie! Daar is baie bosluise (soos in enige oop veld) so kyk maar net dat jy hulle van jou diere afhaal as julle klaar gestap het! Daar is 'n rivier en waterpoele. Daar is 'n groot hond wat graag kom kuier - sy naam is Fuss - hy wou graag speel met ons honde en was nie 'n probleem nie. Maar as jy nie van honde hou nie, kan jy die hekkie toemaak en dan kan hy nie inkom nie! 'n Mens moet R1000 betaal om die sleutel te ontvang- breekskadedeposito! Daar is nie wifi nie - maar met só 'n uitsig sal 'n mens 'n lekker breuk van jou slimfoon kan vat! Ons was by Ridge Road vir Kersfees en dit was werklik spesiaal- daar is selfs 'n regte Kersfeesboom buite die huis. Ons het ons tyd by Ridge Road Estate geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erik V
Gesin met tieners

Ruim area, in die natuur met genoegsame fasiliteite om 'n groep mense te ontvang.

Ons het nie van Ridge Road se wifi gebruik gemaak nie, maar ons eie konneksie was maar swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelbie L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shelbie L
Gesin met tieners

Beautiful cottage for dog lovers, pay attention to listing.

This was a beautiful cottage, well appointed and clean. Kitchen has everything you need, from electric and gas appliances to a zester and cheese grater. Plenty of pots, pans, utensils. Modern decor. No aircon, but have fans. May be cold in winter but they have a wood-burning stove. We didn't use the rustic pool since it rained. Bathrooms are tight but are usable. Modern layout great for families with teens (wouldn't suggest for small ones). Not great for anyone with mobility issues as the grounds are rocky and could be slippery in winter or with rain. Also, you really need to like dogs. They have a giant Irish wolfhound that you will either love (we did, but our dog was scared of her for the first two days though she was as friendly as she could be) or you will not love. She can get into the yard and wants to play/have a chat at all times of the day. However, she is an awesome hiking companion. She took me all over the farm, on and off the trails. Be wary of ticks! I picked up two on my hike. And didn't even think about ticks so didn't spray. Property is secluded and gorgeous. Pay attention to the listing! The pictures I see mix up the windmill cottage and the larger property. Make sure you know what you are renting. No backup power during load shedding. We forgot to check and it seems to be regular around 6 - 8 am and before dinner so our meal prep was hampered. Would recommend to anyone with teens and dog owners/dog lovers. They require a R1000 deposit when picking up the keys. I don't remember that in the listing. Pricey location to be honest, compared to other dog-friendly properties but it's beautiful and we enjoyed our stay! Also, no wifi. We didn't use the DSTV so cannot comment, but there is limited cell service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Caroline B
Gesin met tieners

Disappointing weekend.

The farmhouse is full of character in a lovely setting, but pricey and some of the facilities struggle to cater for the full capacity of the house. The main issue was the giant farm dog that was continually coming to the house seeking attention and food, we lost a pack of boerewors the first evening. The dog also loves to swim in the pool then run around wet and muddy, including inside the house. There is no real way to keep the dog away as the house is not enclosed, so it was a regular nuisance. The house does not come with a cleaning service either, despite the cost or the mess that the dog brings daily, cleaning is a pricey extra. When we asked the owners to please contain their dog especially during dinner time, we were met with a rather rude refusal. Disappointing for a quiet family retreat.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oscar A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Oscar A

Amazing.

It was amazing, enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourencia V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourencia V

Beautiful place.

We enjoyed every moment the beautiful house, the view, the view from the rooms the kitchen and then the dog we love him. The swimming pool and the braai area were the best thank you for a beautiful Christmas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamryn F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tamryn F
Gesin met tieners

Relaxing, comfy.

One issue was the gas bottle wasn’t working properly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met vriende

Puik.

Baie netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher L
Gesin met tieners

Unbelievably awesome.

Great location and incredible scenery. The cottage had more than enough space for all. Thanks so much, will be back for longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met vriende

Amazing stay

We had a great time staying in the cottage at Ridge Estate. The relaxing environment is perfect for a quiet break away. The cottage offers spectacular views, especially when relaxing in the pool. At night we were blessed with amazing lightning storms as they lit up the surrounding mountains. We stayed for a week and the cottage had everything we needed. A bonus was the dishwasher and laundry room. The farm offered plenty of space for us to roam and let the dogs burn some energy. It is also a quick drive to all the pet friendly walks at Clarens Dam. Will definitely recommend for anybody looking for a comfortable, relaxing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yda V

Familiekersfees 2020.

Uitstekende akkommodasie en ligging. Sal definitief weer bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley N
Gesin met klein kinders

A lovely place to stay, beautiful accommodation and setting.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine P
Saam met vriende

Wonderlike ervaring, pragtige huis!

Al ons verwagtinge was oortref! Huis is pragtig en baie goed toegerus met alles wat mens benodig. Sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elise S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elise S
Saam met vriende

Lekker plek om te ontspan.

Interessante dekor in cottage. Alles was pragtig skoon en daar was selfs vars blomme om ons te verwelkom. Alle geriewe is beskikbaar, sou net graag houers vir die mikrogolf wou gehad het en skerp messe. So ook 'n toeklap-braairooster. Die webwerf-foto is misleidend. Ons het die foto van die hoofhuis gesien, maar nooit dié van die cottage nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ridge Road Estate se terugvoer

Hi Elise,
Thank you for the review. We really appreciate the feedback.
I am a bit confused by the containers for the microwave as we supply loads of ceramic dishes.
There was also a knife sharpener in the drawer, I've got the housekeepers to place it next to the knife holder so future guests won't have the same problem. thank you for that. I double checked on the website and they do use a pic of the big house as their lead-in photo but when you click to go into rooms/units it does show both. But I am going to ask them to change the lead photo for the cottage.
Thank you again for the feedback.
Kind regards,
Lyn

Ridge Road Estate
Wessel J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel J

Baie gerieflike en goed toegeruste verblyf vir 'n wegbreek vir groter groepe.

Uitsig is pragtig en die koolstoof is ongelooflik. Houdvloere skep lekker warm atmosfeer en kraak wanneer jy loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ridge Road Estate se terugvoer

Hi Wessel
Thank you for your review.
From staying in so many old Freestate houses we love the noise of wooden floors and the Aga is an absolute must.
Thank you again and wonderful that you enjoyed your stay at the Country House
Kind regards
Lyn

Ridge Road Estate
Cornelia V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V
Saam met vriende

Hierdie is voorwaar een van die warm, gemaklikste en mooiste verblyf met alles tot jou beskikking.

Ons het heerlik warm gekuier in die aande en in die dag het ons die heerlike son geniet wat deur die groot vensters inkom. Die beddens het heelik warm geslaap met skoon linne. Ons viervoet was ook heel tuis en veilig met die tuin en braai-area wat omhein is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ridge Road Estate se terugvoer

Hi Cornelia
Thank you for your amazing review.
We designed the Cottage to be especially warm in winter.
So pleased you and your pup were happy
Kind regards
Lyn

Ridge Road Estate
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R711, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwRUVvyxklVatoTkiOfTx9AaulohV2aILWEyxLPgciPm2nBPuO5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 Off the R711 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.585563947224 28.401857631947
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem