Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Maksimum van 3 troeteldiere is welkom, maar streng met vooraf reëling en teen 'n addisionele koste.
Let asseblief daarop dat die minimum ouderdomsvereiste vir gaste 6 is, aangesien daar verskeie vlakke en 'n oop swembad is.
Dele van die akkommodasie word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die akkommodasie lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R711, Ridge Road Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang