Wes-Kaap Akkommodasie by Ridgemor Villa Guest House | LekkeSlaap
+40

Ridgemor Villa Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Firgrove-pad R102, Somerset-Wes, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 795 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ridgemor Villa Guest House bied B&B-verblyf en is buite Somerset-Wes geleë. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby die Kaapse Wynlande en ander besienswaardighede.

Verblyf word aangebied in 8 smaakvolle slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbel- of koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Boonop het die Wittebrood-suite ook 'n bederfbad.

Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, kluis, ondervloerse verhitting in die badkamer en ander luukse geriewe in.

Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n swembad en 'n Jacuzzi vir gaste se gebruik. Daar is veilige parkeerplek beskikbaar.

Ridgemor Villa Guest House is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende wynlande, winkelsentrums, kroeë, restaurante en natuurreservate kan verken.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Firgrove-pad R102, Somerset-Wes, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Kaap
Vanaf R1 795
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 795
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Firgrove-pad R102, Somerset-Wes, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4OWU4NDgwLWI3MzktNDNjNy04YWVhLTRmYWE3NDFjYjMyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 795  per nag (vir 2 persone) R102 Firgrove Road Somerset West 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.04433 18.77392
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za