Ridgesea Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ridgesea bied luukse verblyf en is sentraal geleë in 'n rustige, tropiese omgewing, stapafstand van die strand en die dorp se besienswaardighede.

Verblyf word gebied in 8 kamers wat slaapplek bied aan 16 gaste in totaal. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n ruim balkon met gedeeltelike see-uitsigte. Tee- en koffiemaakgeriewe word in al die kamers voorsien.

'n Kontinentale ontbyt word daaglikse bedien en aandete is beskikbaar op versoek. Alkohol word nie toegelaat in die gastehuis se gemeenskaplike areas nie.

Ridgesea Guest House is naby die N4 en N2 geleë wat dit ideaal maak vir ontspanningsreisigers én sakereisigers.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ridgesea Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za