LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ridgeview Lodge | LekkeSlaap
+24

Ridgeview Lodge

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loudounweg 17, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ridgeview Lodge is ideaal geleë naby hospitale, snelweë en winkelsentrums. Hier is jy verseker van gerief en luukshede in 'n rustige en vreedsame omgewing. Jou verblyf sal sonder twyfel plesierig wees. Die gasheer en -vrou, Gary en Tosca, sal jou so tuis soos by jou eie huis laat voel.

Ons bied 8 stylvol versierde en suite-slaapkamers met lugversorging, TV met satelliet-kanale, radio en alarm, kluis, haardroër, yswater en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit sal jou verblyf beslis aangenaam maak. Rook is streng verbode in die kamers. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Ontspan en geniet die atmosfeer en die belofte van gerief in 'n rustige, vreedsame en huislike gastehuis. Word wakker met die getjilp van voëls, en geniet 'n heerlike Kontinentale en Engelse ontbyt. As dit warm is, kan jy heerlik swem en 'n bietjie afkoel in ons swembad.

Ons het 'n veilige perseel. Daar is ook 'n groot verskeidenheid restaurante in die omgewing as jy wil uiteet vir aandete. Ander dienste sluit wasgoeddiens, kantoorgeriewe, lughawependeldiens en kaartgeriewe vir alle hoof-kredietkaarte in.

Ongelukkig word geen gaste ingeklok op Kersdag en Oujaarsdag nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Ridgeview Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Loudounweg 17, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ridgeview Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 000
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
was R1 000
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loudounweg 17, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiM2NhMzA2LWRlMjgtNGExZS1iYzFiLWVmY2QwMjEzYWEzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000, nou Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 17 Loudoun Road Durban 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.85569109947 30.989009141922
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!