Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riekert's Self-catering Apartment

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Frikkie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Riekert's Self-catering Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gunther H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gunther H
Gesin met klein kinders

Dit het vir ons gevoel ons is in 'n 5-ster hotel. Als was topgehalte.

Dit was fantasties gewees, regtig baie vriendelike en betrokke diens, en dink aan die kleinste detail. Regtig 'n aangename vakansie vir ons gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer

Hallo Gunther
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons waardeer dit baie. Dit was lekker om jul hier te hê. Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Groete
Zenia.

Riekert's Self-catering Apartment
Fauchia C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fauchia C
Gesin met klein kinders

Was a blessing.

The stay was a blessing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer

Thank you for the great feedback, Fauchia. I'm glad you enjoyed it. You are welcome again anytime.
Regards,
Zenia.

Riekert's Self-catering Apartment
Hardley W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardley W
Gesin met klein kinders

Stay was awesome.

Very beautiful place in a very safe and quiet neighbourhood. Will definitely go back there. The best in the west.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer

Thank you for your great review Harley. We really appreciate it and you are welcome again anytime
Regards Zenia.

Riekert's Self-catering Apartment
Roxanne V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne V
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Dit was sowaar 'n lekker kuier. Die huis is goed toegerus, alles wat jy nodig het en meer. Skoon en baie netjies. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer

Hallo Roxanne
Baie dankie vir jou wonderlike rating. Ons waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Groete
Zenia Riekert

Riekert's Self-catering Apartment
Nogie D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nogie D
Gesin met tieners

I have already done so to friends and family in Namibia and SA.

The host allowed us to check in early without any additional charge and recommended best eateries in the area. The apartment is well-equipped and clean. Tea and coffee facilities were offered and that was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer

Hi Nogie
Thank you so much for your great review. We are glad you enjoyed the stay with us and are welcome again anytime.
Regards
Zenia Riekert

Riekert's Self-catering Apartment
Dionne B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dionne B
Gesin met tieners

Dit was so gemaklik om daar te bly. Als wat mens nodig het, was daar.

Soms wil mens nie ekstra goed rond mee reis. Ons was bang daar is nie 'n rooster om te braai nie, maar als was perfek skoon. Ekstra stoele en komberse. Die plek is spasieus. Regtig goeie waarde vir geld. Sal dit weer en weer boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer Dionne. Ons waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Groete Zenia.

Riekert's Self-catering Apartment
Andre V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Baie netjies en skoon. Waarde vir geld Vriendelike, behulpsame eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer Andre. Julle is enige tyd weer welkom!

Riekert's Self-catering Apartment
Anneli H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli H
Gesin met klein kinders

Gerieflike verblyf op Swakopmund.

Riekert se selfsorgwoonstel is gerieflike akkommodasie met 'n bonus dat mens jou wasgoed kan was en droog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer Anneli. Ons waardeer dit baie en julle is enige tyd weer welkom by ons.
Groete
Zenia.

Riekert's Self-catering Apartment
Johan F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met vriende

Uitstekende opsie vir verblyf.

Hierdie verblyf is uitstekend geprys en het alles wat jy nodig het en nog baie meer. Sal hulle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer

Baie dankie Johan. Ons waardeer dit baie en julle is enige tyd weer welkom by ons.
Groete. Zenia

Riekert's Self-catering Apartment
Lourens V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik. Een toesluit-garage. Veilig.

Sal weer daar oorbly. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer

Thank you so much for your great feedback, Lourens. You are most welcome anytime again. Regards. Zenia.

Riekert's Self-catering Apartment
Melanie E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie E
Saam met vriende

Modern and clean accommodation. Hostess was accommodating.

The hostess greeted us when we arrived. Made sure we had everything we needed. Gave me a tour of the accommodation and showed me how the alarm worked. The accommodation had everything we needed for our stay. Fully furnished and modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer

Thank you for your great review and feedback Melanie. You are welcome again any time.
Regards Zenia.

Riekert's Self-catering Apartment
Worsie F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Worsie F
Gesin met tieners

Best apartment money wise.

Luxury apartments that exceeds all expectations. Lovely, modern little holiday home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fauchia C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fauchia C
Gesin met klein kinders

Good.

The stay was pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese blyplek.

Ons het heerlik gebly en die gasvrou was baie behulpsaam met alles. Kon sien dat sy graag wil hê ons verblyf moet gerieflik wees. Sy het uit haar pad gegaan om die televisie reg te kry nadat die vorige huurders die kanale uitgestel en drade verander het. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf, Zenia. WiFi was sterk in hoofslaapkamer maar het gewissel verder af in woonstel. Sal definitief weer gebruik maak van hierdie blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis I - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis I
Gesin met klein kinders

Dit was 'n baie fantastiese ervaring.

Eerstens is dit 'n baie veilige plek en baie, baie netjies. Ons was baie vriendelik ontvang deur Mnr. Riekert en deeglik deur die plek geneem om ons alles te wys. Een van die beste dinge was, voordat ons in Swakopmund aangekom het, het Mev. Riekert my in kennis gestel waar die plek is en ook verneem wanneer ons sal inklok. Ons het 'n fantastiese naweek gehad en die oomblik toe ons inklok, het ons planne verander, want ons wou sommer nêrens gaan nie, want die plekkie was naby aan alles en so knus dat ons net wou bly en onsself geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S
Gesin met klein kinders

Top-kwaliteit akkommodasie teen baie billike prys.

Topgehalte-verblyf met moderne meubels en afwerkings. Baie veilig met enkelmotorhuis, alarm en omliggende sekuriteit beams. Hoef nie krag aan te koop soos ander plekke nie. Woonstel is baie groot en word daagliks skoon gemaak. Ons beste akkommodasie tot dusver in Swakopmund. Sal definitief weer kom inklok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer

Thank you for the awesome review!
Much appreciated!

Riekert's Self-catering Apartment
Stacey C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stacey C
Saam met vriende

Baie lekker gebly by hulle.

Sal Riekert's Self-Catering Apartment aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer!

Riekert's Self-catering Apartment
Bertus H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus H
Gesin met tieners

Baie netjies, eienaar is baie vriendelik, sal dit sterk aanbeveel.

Eienaar is baie behulpsaam en met skoonmaakdienste en skoon handdoeke en beddegoed elke tweede dag is dit beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer Bertus. Hoop om julle sommer gou weer the sien.

Riekert's Self-catering Apartment
Yolanda V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V
Gesin met tieners

Baie lekker plek, netjies, gerieflik en modern.

Alhoewel ons baie laat die aand daar aangekom het, is ons hartlik ontvang deur Zenia Riekert. Die plek is baie netjies, met 'n pragtige kombuis en groot kamers. Na 8 ure op die pad het die kinders die gratis WiFi en lekker groot TV met surround sound system baie geniet. Daar het selfs iemand ingekom om skoon te maak terwyl ons uit was vir die dag. Ons het heerlik gebly en sal die plek beslis aanbeveel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer

Hallo Yolanda,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons het dit geniet om jul hier te he. Hoop om julle sommer gou weer te verwelkom
Groete,
Zenia Riekert

Riekert's Self-catering Apartment
Milly M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milly M
Gesin met tieners

Ons het die verblyf terdeë geniet.

Die plek is baie goed ingerig, baie netjies en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jul verblyf Milly. Hoop om jul gou weer the verwelkom. Groete Zenia.

Riekert's Self-catering Apartment
Catheleen B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catheleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, modern.

Die huis is geleë naby 'n Spar, restaurante. Moderne huis, ten volle toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer Gertruida. Ons waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom by ons. Groete Zenia.

Riekert's Self-catering Apartment
Jolene H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene H
Gesin met tieners

Baie netjies en vriendelike gashere.

Dit was heerlik om na 'n lang reis so vriendelik verwelkom te word. Alles was baie netjies en dit wat jy nodig het en selfs meer was daar. Sekuriteit is ook tiptop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n groot plesier!

Riekert's Self-catering Apartment
Erwin S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie netjiese plek met al die geriewe en nog 'n bietjie. Veilig in alle opsigte en gerieflik en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer

Baie dankie Erwin. Ons waardeer jou mooi terugvoer. Hoop om julle gou weer the verwelkom. Groete Zenia.

Riekert's Self-catering Apartment
Hendrik B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik en volledig toegerus.

Twee slaapkamer woning met en suites, volledig toegeruste woning (kombuis het nie skottelgoedwasser) en enkel garage (bietjie nou, asook nou ingang). Groot oppervlak (entertainment patio) op dak. Uitstekend vir lang verblyf. Spar gerieflik naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Hennie. Ons waardeer dit. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Zenia.

Riekert's Self-catering Apartment
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acaciastraat 37, Ocean View Uitgang 9, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24ebf797bb48aaa480373116e1a8626768e4721a0949edb89da83c292e4b84cea2b97351c92a5e384a1f8a721e42cb74a737?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 37 Acacia Street Ocean View Ext. 9 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.637010629036 14.540308722021
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem