Sasolburg Akkommodasie by Riemland | LekkeSlaap
+13
+13

Riemland

8 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riemlandstraat 31, Sasolburg, 0137, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Riemland is in 'n boomryke buurt in die hartjie van Sasolburg.

Die gastehuis beskik oor 7 dubbelkamers en 4 tripelkamers. Elke kamer het 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer. Die kamers het ook TV's, yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is op versoek beskikbaar. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braai-area met 'n vuurpit en buitelug sitplek. Ander geriewe op die perseel sluit WiFi en veilige parkeerplek in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 8 resensies vir Riemland
Netheid
4.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Riemlandstraat 31, Sasolburg, 0137, Vrystaat
  • Gaste dink Riemland het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riemlandstraat 31, Sasolburg, 0137, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJNxWptCuRbsvCOVVgHYWf7sIksr6edTOCJkB59M5U59HpT4p1k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 31 Riemlands Street Sasolburg 0137 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.81394 27.82208
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za