8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Riet River Road, Cottage 16, Riet River, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Riet River Beach Cottage is 'n selfsorghuisie in 'n duinewoud op die kus, net 13 km van Port Alfred af. Die kothuis is net 150 m van die rivier en die strand af en is die ideale wegbreek vir moeë stadsiele.
Die huisie het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is bad- en stortgeriewe in die eenheid.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus. Die oopplan-sitarea en -eetarea lei na 'n kroeg, wat weer op sy beurt na 'n eerste dek en dan af na 'n tweede dek met 'n braai-area lei. Parkeerplek is beskikbaar voor die kothuis.
Gaste kan in die area op kano's vaar, rotsklim, riviervlotvaar, voëlkyk, hengel en branderplankry in die see.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Riet River Road, Cottage 16, Riet River, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Riet River Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Riet River Road, Cottage 16, Riet River, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang