LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rietfontein Guest Farm | LekkeSlaap
+60

Rietfontein Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Plaas, Langs die R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rietfontein Guest Farm is in die heuwels tussen Barrydale en Ladismith weggesteek en bied gasteverblyf in 5 selfsorgkothuise op 'n plaas. Die kothuise word met voetpaadjies en -bruggies aan mekaar verbind. Peperbome en riete rondom die eenhede sorg vir privaatheid.

Elke kothuis beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met 2 enkelbeddens, en deel 'n badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief. Die kombuise is elk toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n eetkamertafel. Die kothuise het elkeen 'n kaggel en 'n buitebraai. Al die kothuise het 'n stoep wat met fakkels belig word en 'n privaat warmbadjie wat met 'n houtvuur verhit word. Gaste moet asb. hul eie kos en drinkgoed saambring.

Die plaas is in die suidelike voorheuwels van die Touwsberge geleë, so dis die perfekte wegbreek as hou van afgeleë plekke en pragtige uitsigte hou. Die plaas is ook die tuiste van 'n netwerk voetslaan-, bergfiets- en voertuigroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Rietfontein Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Rietfontein Plaas, Langs die R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rietfontein Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Plaas, Langs die R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS3nvBbHTMfFW4xHrZg8FPHqa6uxFH8jV6TOGHIleaRregw8tNL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 990  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Farm Rietfontein Off the R62 6655 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.585841666667 21.004444444444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!