LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rietjiesbos | LekkeSlaap
+42

Rietjiesbos

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 120, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rietjiesbos bied gerieflike verblyf in 'n Karoohuis wat pragtig opgeknap is en in 'n ontwerperstuin in die rustige dorpie Graaff-Reinet geleë is.

Verblyf word in 6 smaakvol versierde en suite-slaapkamers gebied. Vier van die kamers bied verblyf aan 2 gaste in elk en het ’n koningingrootte-bed. Die Hoopoe-kamer het op versoek plek vir ’n ekstra enkelbed. Die Swallow-kamer is ’n gesinskamer met plek vir 4 gaste.

Elke kamer het ’n privaat ingang, sowel as lugversorging, ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n yskassie, ’n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook gratis WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 161 resensies vir Rietjiesbos
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bourkestraat 120, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rietjiesbos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 120, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1112fafa0d697a557232d4c892b93efb058231ea645cb6bd648b97b27b02a619d12c3901f96f3fd1e2d3eb97eacfae194b42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 161 5 1 5 120 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.258561832072 24.536070227623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!