Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietondale Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutpansberg-weg 259, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R730 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rietendale Lodge bied ’n mengsel van luukse en bekostigbare kamers in Rietondale, Pretoria.

Gaste kan kies tussen en suite-kamers wat verblyf aan 1 tot 4 gaste bied. Elke kamer het lugversorging en enkelbeddens of koningingrootte-beddens, sowel as privaat badkamers met storte en toilette. Badhanddoeke word voorsien en swemhanddoeke kan teen ’n ekstra koste by ontvangs versoek word. Gaste is welkom om hul eie swemhanddoeke saam te bring. ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe word in die kamers voorsien.

Wasgoedgeriewe is beskikbaar. Rook is verbode in die kamers en in die lodge, maar gaste kan in die tuin, by die braai-area of op die stoep rook.

Daar is ’n swembad en ’n stoep wat uitsigte oor Rietondale Park bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 12 resensies vir Rietondale Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 3

Ligging

  • Soutpansberg-weg 259, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Rietondale Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutpansberg-weg 259, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe38417c2fc0ecc7e9f0e2960b1f790562c2aceec7e795f59c65f01d967cf7d1e422c635e58aae77034d8012a11474bab808b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 259 Soutpansberg Road Rietondale 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.734517 28.224157
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem