Rietpoort Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die area en die potensiaal vir 'n vesting aan die oewer van die Mooirivier, was genoeg om Andries Potgieter destyds te oortuig om in 1838 hiér te vestig saam met sy Voortrekkers. Die nuwe dorp was onderworpe aan die Sandrivier Konvensie, wat die area noord van die Vaalrivier toegelaat het om 'n onafhanklike republiek te word, en dit maak van Potchefstroom die oudste Voortrekkerdorp in die Transvaal.

Rietpoort Plaas is 'n beesplaas naby Parys met wilde perde wat vrylik wei en verblyf word gebied in 2 luukse selfsorg-eenhede: Rietpoort Cottages en die Kliphuis.

Die plaas bied 'n warm en rustieke atmosfeer in die platteland en het slaapplek vir 6 gaste. Die Kliphuis is gebou vanuit die gesteentes uit die omliggende landskap en bied die warmte van soliede houtvloere en 'n aardse verwelkoming. Die eenheid bied slaapplek vir 5 gaste.

Daar is toegang tot Groenvlag wandelpadjies in die area.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rietpoort Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za