Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietpoort Cottages

Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Kothuis is volledig toegerus vir selfsorg. Dit het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed in die oopplan-leefarea en 'n ander dubbelbed in die solderkamer, bo die badkamer (net bereikbaar deur 'n leer). Die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met yskas, stoof en mikrogolf. Ander geriewe sluit in 'n TV met plaaslike kanale, lugversorging en 'n buite braai-area. Die eenheid is omhein - gaste is welkom om hul troeteldiere te bring.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorgverblyf.

Huisreëls

Kinders onder 3 jaar bly gratis.
Kinders onder 5 jaar: R150 per kind
Kinders tussen 5 en 12 jaar: R250 per kind

Slaapbanke kan op versoek voorsien word.
Die eenhede het DStv-koppelpunte, maar bring asb jou eie dekodeerder en slimkaart.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kliphuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is volledig toegerus vir selfsorg. Dit het 1 slaapkamer met dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, Daar is 'n driekwartbed in die oopplan-sit- en -eetarea asook 'n area met 2 enkelbeddens wat afgesonder kan word vir meer privaatheid. Die area het sy eie badkamer met bad, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus. Ander geriewe sluit in 'n TV met plaaslike kanale, lugversorging en 'n braaiplek buite. 'n Ekstra dubbelslaapbank kan bygevoeg word vir 2 ekstra gaste.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorgverblyf.

Huisreëls

Kinders onder 3 jaar bly gratis.
Kinders onder 5 jaar: R150 per kind
Kinders tussen 5 en 12 jaar: R250 per kind

Slaapbanke kan op versoek voorsien word.
Die eenhede het DStv-koppelpunte, maar bring asb jou eie dekodeerder en slimkaart.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Rietpoort Bus 670, 78 of 518IQ distrik Potchefstroom, Parys, 9585, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyNTZmMzU1LTVjZGQtNDJlNS1hYjUwLTk2YzcwMTAxMjg4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Farm Rietpoort Box 670 78 of 518IQ district Potchefstroom 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.863490325757 27.421338981476
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem