Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kothuis
- Selfsorg
- Kliphuis
- Selfsorg
- Uitsig
- Selfsorg
Huisreëls
Slaapbanke kan op versoek bygevoeg word.
Die eenhede is volledig bedraad vir DStv, bring asseblief jou eie dekodeerder en slimkaart saam.
Daar is 'n grondpad van 1,8 km wat na die eiendom lei, geskik vir alle motors. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Die kothuis is omhein en gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R53, Rietpoort Farm 518 Portion 78, Potchefstroom, 9585, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang