LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rietpoort Game & Guest Farm | LekkeSlaap
+32

Rietpoort Game & Guest Farm

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir Rietpoort Game & Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lynn F - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn F

Uitstekende blyplek vir persoon in rolstoel. Heerlik gerus en daardie lambsboud! Kan nie wag om weer daar te kuier nie.

Huisie goed ingerig vir persoon in rystoel - Isabel, jou voorstel om die wandelpad na die huis wyer en gelyker te maak is 'n blink idee. Dankie vir julle gasvryheid - sal definitief weer daar wil oorslaap en volgende keer dalk op 'n staptog gaan.

Bertus L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus L
Gesin met tieners

Vriendelik ontvang, netjise kamer en swembad om in af te koel.

Great plek om sterre te kyk.

Andrea S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en waarde vir geld.

Hartlike gashere. Baie vriendelik en die kookkos in die aand was heerlik. Kamers was baie netjies en skoon!

Carinus R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carinus R

Aangename een nag oorslaap by Rietpoort.

Rietpoort is ‘n ongelooflike ervaring - weg van die geraas van karre en stads/dorpsligte. Alhoewel ons laat daar aangekom het, is ons begroet met vriendelike Vrystaatse gasvryheid. Die kamers is skoon en het alles in wat jy nodig het. Ek beveel Rietpoort beslis aan.

Carin T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rietpoort is 'n voëlparadys wonderlike gasvrye mense lekker kos beslis waarde vir jou geld.

Isabel en Derrick baie dankie vir julle gasvryheid. Die huisie was pragtig en baie skoon en netjies. Die aandete -skaapboud met groente en nagereg beslis aan te beveel eerste klas fantasties. Ons het heerlik gekuier, geëet en baie lekker geslaap. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Alta K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute oasis.

Heerlike, netjiese oornagverblyf. Ek kan dit definitief aanbeveel.

Amelia S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S
Gesin met tieners

Perfek vir oorslaap.

Groot grasperk vir balspeel en ontspan na 'n lang dag in die kar. Ook enige voëlkyker se droom!

Owen S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Owen S
Gesin met tieners

Very pleasant stay!

Our room, Springbok, is stuck away at the back with no view of the beautiful garden. Like a servants quarter! We feel that particular room should have a lower tariff than the other rooms. It is a second rate room!

Thea V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V

Heerlike, rustige omgewing, nie te ver van die hoofpad af nie.

Gasvrou baie vriendelik en die omgewing is pragtig.

San-marié C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
San-marié C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit voel asof jy by jou eie huis instap.

Plattelands, vriendelik en lekker. Perfekte ligging vir fotograwe veral vir Karoo en windpompe. Pragtige tuin met groot bome. Vriendelikste, mees hulpvaardige mense wat jy kan kry. Gerieflike kamers, moenie modern verwag nie. Heerlike gekookte boerekos en rooiwyn. Dit is vir seker waarde vir geld.

Clint M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint M
Gesin met klein kinders

Oasis in the middle of nowhere with beautiful gardens and amazing hosts.

Great spot.

Arnold J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase in die Suid-Vrystaat. Die stilte is balsem vir die siel.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Gasvrye ontvangs. Skoon en netjies. Isabel het ons sommer tuis laat voel. 'n Heerlike plaasatmosfeer en stilte.

Coen S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige plaasverblyf.

Baie dankie vir 'n wonderlike oorblyf. Ete verskaf deur die gasvrou was heerlik en ons kon nie genoeg kry nie. Alles was baie netjies en skoon. Dit is definitief die ry op die grondpad werd. Lekker rustig.

Gerrit K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

De vriendelijkheid van de gastvrouw was heel bijzonder. Huisje had zelfs airco. Minpuntje: 11km grondpad.

Jurie C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jurie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie luuks nie, maar gerieflik en ordentlik, skoon en netjies.

Onverwagse mooi ligging. Pragtige opstal en tuine in die natuurskone Vrystaat. Gerieflike, skoon en netjiese verblyf wat alles saam die regte resep is vir 'n moeë reisiger. Die heerlikste volledige aandete waaroor jy huis toe kan skryf (al was dit ekstra) vir baie minder as enige restaurant en wat jy nooit eers by 'n restaurant sal kry nie! Ek beveel dit sterk aan.

Lizél D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizél D
Gesin met klein kinders

Lieflike plek met besonderse gasvryheid!

Pragtige plaas met gerieflike verblyf vir klein en groot. Die eenheid was smaakvol gemeubileerd en die beddens en beddegoed van uitstaande gehalte. Die gasvrou se boerekos was uit die boonste rakke!

Chantelle E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E
Gesin met klein kinders

'n Lekker halfpad stop met grasperk en swembad vir lafenis na 'n lang en warm dag van reis.

Die verblyf was netjies en die groot groen grasperk en swembad baie welkom na 'n lang pad met twee klein kinders. Die aandete gekook deur die gasvrou was voortreflik en definitief die geld werd.

Odelia D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Odelia D
Gesin met klein kinders

Gasvry en vriendelik. Kos voortreflik.

Sal definitief weer daar oornag. Pragtige groot groen grasperk waar kinders kon rondbaljaar. Kos was heerlik.

Corne L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne L
Enkelreisiger

Pragtige omgewing. Baie netjiese en privaat verblyf.

Behalwe dat dit nie maklik was om te kry nie (Die GPS-koördinate vat jou op die verkeerde pad) was die "verdwaal" die moeite werd. Pragtige omgewing met baie netjiese verblyf.

Denies G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denies G
Enkelreisiger

Netjies, skoon en gasvry! Oase in die Karoo.

Ek het Woensdag 18 Jan 2017 by Rietpoort Wild en Gasteplaas oorgebly. Was maar skrikkerig om te bespreek na twee negatiewe terugvoere. Iemand het gesê hulle het die klokkie gelui en geen mens was by ontvangs nie, ek weet darem nie so mooi nie. Daar is twee klokkies en toe ek stilhou was ek verwelkom. Iemand anders het gesê dit is nie luuks nie, en vuil. Jammer, kan nie glo dat mens sulke lelike goed kan sê wat onwaar is nie. Dit is 'n oase in die Karoo, die kothuise is skoon en hulle bied regte plaas-gasvryheid. Kos uit die boonste rakke. Sal hierdie plek regtig aanbeveel!

Caroline B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline B
Gesin met klein kinders

Friendly welcome and lovely stay.

Friendly welcome from Isabel. Our boys had fun exploring the farm. The swimming pool was great to cool off. We took a walk up the hill to watch the sunset, absolutely beautiful! Great views of the farm and surrounds. Rooms were very comfortable and clean. It met all our needs. Best part is of course watching the stars at night. There is a hiking route on the farm, I will recommend to the owners to mark the route, as it will maybe attract more people to walk. Will recommend this establishment to other travelers.

Elsa S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, maar vrek warm nag.

Sien sterre.

Wolette V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Wolette V
Gesin met tieners

Aaklig, oud en vuil!

Glad nie soos beskryf word nie. Dit is vuil en glad nie luuks nie. Van ons slegste oornagplekke nog!

Hannes T - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hannes T
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Ontvangs was swak. Meld aan by ontvangs, maar niemand daar, geen klokkie om iemand attent te maak op ons aankoms nie. Meer aandag kan gegee word aan details.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietpoort Plaas, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAubY0RSGeEmakrHkpW2ETJdBjCXIoAZUC15vriA73simgYJs2EE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 RIETPOORT FARM Trompsburg 9913 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.040089872745 25.654645578702
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!