LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rietrylaagte Accommodation and 4x4 | LekkeSlaap
+76

Rietrylaagte Accommodation and 4x4

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Prys sluit in
Tarentaal
Selfsorg
Patrys
Selfsorg
Huisreëls

Daar 'n skoonmaakfooi van R200 gevra wat in kontant in die eenheid agtergelaat moet word met vertrek.

Onthou asb. dat die huis op 'n plaas is en dat gaste dus 5 km grondpad moet ry. Gaste kan met 'n gewone sedan-voertuig tot by die eenheid ry. Let asb. ook op dat daar geen selfoonsein by die huis is nie, maar wel hier en daar op die plaas.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietrylaagte Plaas, Trawal, 8147, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiMWI0OGRjLTBhNDktNGVjMC05NWQxLWM0MGVjY2UwMzQyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Rietrylaagte Farm Trawal 8147 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.866697051212 18.558311462402
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!