Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietvally Game Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 10 resensies vir Rietvally Game Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Johan N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan N
Saam met vriende

Rustige boservaring.

Lekker gebly, mooi bosveld. Naby alle geriewe. Tipiese plaasopset, skoon en netjies. As jy van 'n wildsplaasopset hou, is dit die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kyle C

Everything you need is there.

The central fireplace, pool and bar made the visit inclusive for everyone - A lekker jol The on-site commercial freezer was amazing! Basic bedding for anyone you don't need 'luxury' but a fully stocked kitchen for self-catering and 3 fridges. Very spacious and daily cleaning service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Happy M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Happy M
Gesin met klein kinders

Horrible.

Poor maintenance. Toilets blocked. Old horrible beds. Backpackers rooms. Goats all over the place and non-working utensils. The dam's infrastructure falling off.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rietvally Game Lodge se terugvoer

Thank you for your review. When there is load shedding, there is very little water pressure when the pressure pump is not working. The toilets then struggle to fill with water. We have replaced some beds and we will do the rest soon. We have renovated the whole kitchen with new appliances, cupboards and utensils. We have also added a huge ice machine so guests do not have to bring ice. There is enough wood supplied for cooking and fires. There is only 1 goat on the property, if he bothered you, you could've asked us to move him. There are also Springbucks that roam around the lodge. The wires of the dam has been fixed. I checked that everything was clean and ready prior to your arrival. If anything bothered you, I did request that you notify me. We do apologise that we could not keep you happy.

Rietvally Game Lodge
Mmule M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mmule M
Gesin met tieners

It was a nice stay but it could have been better.

The pool, bar and environment was 100%, George the caretaker was amazing. The beds were not comfortable. The house keeper was not available, otherwise we had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rietvally Game Lodge se terugvoer

Thank you for your review.

I'm truly sorry about the housekeeper, she decided that she wont be working here anymore the day that you have arrived without letting me know. But we have 2 new housekeepers now.

We are in a process of revamping, already finished with most of the bathrooms. We put in a whole new kitchen, cupboards, new fridges etc. Our next step is redoing all of the rooms. It will be done shortly.

I'm glad you had a good time.

Rietvally Game Lodge
Amanda P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda P

Lieflike blyplek met genoeg van alles en slaapplek vir 'n groep.

Daar is ook lekker plaasbotter, marulajellie en vlakvark-salami te koop indien jy sou belangstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannis B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannis B
Saam met vriende

Sien sterre.

Ideaal vir 'n groot groep mense. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris W
Saam met vriende

Goeie opsie vir groot groep mans golfers.

Lekker Lapa, boma en swembad. Kort net bietjie onderhoud hier en daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valmari C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valmari C

Awesome.

Baie lekker en alles mooi skoon en reg gewees vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karolien M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karolien M
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier!

Ons het baie lekker gekuier, maar van die kamers en badkamers kort bietjie opgradering. Die lapa en boma is uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neil W
Saam met vriende

Dit was 'n baie mooi lodge en ons het baie tuis gevoel!

Sal weer by Rietvally kom kuier. Die ondervinding is wonderlik en die aande is so stil by die kamp vuur. Dis regtig moeite werd, die wild is ook baie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 20)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 20)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 20)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R520, Rietvally Game Lodge, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxOWQ4YzBjLTQyOTAtNDM1Mi1iODg1LWMxZjFjYTkzMjEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 20) 10 5 1 4 R520 Rietvally Game Lodge 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.452680555556 28.684725
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem