LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rinkhalskop Safari Lodge | LekkeSlaap
+29

Rinkhalskop Safari Lodge

Inibos Karavaanpark
Vanaf R550
per eenheid
Beskrywing

Die kampplek het 30 staanplekke met 'n unieke uitsig. Elke staanplek het 'n ingeboude braaiplek, elektrisiteit en water. Gaste het toegang tot ablusiegeriewe en is welkom om te ontspan in die gemeenskaplike area met sy kroeg en winkel, en 'n uitsig oor die swembadarea. Daar is 3 privaat badkamers vir diegene wat hul eie sleutels en privaatheid verkies.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Net die staanplek. Bring eie kamptoerusting.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard Lodge Kamers
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed. Toegerus met 'n plafonwaaier en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is geen TV nie. 'n Paar van die kamers het slaapplek vir 1 kind op 'n matras.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lodge Kamers
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Ons het twee eenhede beskikbaar. Dié eenhede het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Daar is lugversorging en 'n tee- en koffiestasie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenhede
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 4 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers met 2 badkamers. Daar is 'n kombuis in die tweede kamer en op versoek kan ons 'n yskassie en 'n mikrogolfoond in die eenheid sit. Daar is ookop versoek 'n dubbel stapelbed beskikbaar vir kinders. Daar is dan slaapplek vir 6 gaste.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 152 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: KS 727, Langs die N11 sowat 31 km vanaf Marble Hall, Marble Hall, 0035, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZGY0ODU4LWZiNTYtNGYyOC04NTAwLWNlYmY3ZjI0ZGVlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 KS 727 Off the N11 approximately 31 km outside Marble Hall 0035 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.840913624929 29.269383251667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!