Ripple Hill Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ripple Hill Hotel is op die rand van die manjifieke Baviaanskloof Reservaat in die hartjie van die sitrusplaas-gemeenskap, Patensie. Hierdie dorp is in die Sarah Baartman Distrik van die Oos-Kaap geleë. Dit bied die perfekte wegbreek vir gaste wat van die stad se gedruis wil ontsnap.

Die hotel spog met ouwêreldse bekoring en karakter met verhewe plafonne en houtvloere regdeur die gebou. Daar is 7 kamers met slaapplek vir 14 gaste. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort en toilet, lugversorging, WiFi, kamerdiens en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, konferensiegeriewe, 'n restaurant en veilige parkeerplek in. Dit is troeteldiervriendelik.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, Groot 5-kyk, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, bergfietsry en swem in.

Let asb. daarop dat ons restaurant- en kroegareas nie op Sondae oop is nie en ons kan dus geen etes op Sondae bedien nie. Ons kan wel ons gaste na eetplekke in die omgewing verwys wat ontbyt en middagetes op Sondae tussen 08:00 en 17:00 bedien. Ons braai-area kan vooraf gereël word indien dit benodig word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ripple Hill Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za