14 gaste
7 slaapkamers
11 beds
7 badkamers
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 38 Beach Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ripples Beach House is 'n pragtige dubbelverdiepinghuis wat ideaal is vir groot families, gholftoergroepe of groepvakansies. Die huis is in 'n gewilde gebied in Rivier Kowie geleë.
Die huis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 7 en suite-slaapkamers, 2 kombuis-areas, 2 sitareas en 3 motorhuise. Die 2 skakelslaapkamers op die boonste verdieping deel 'n en suite-badkamer en die ander 5 slaapkamers is op die onderste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die aangrensende tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, instapstort, wasbak en toilet. Die ander 5 slaapkamers het of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Twee van die slaapkamers deel 'n en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die boonste en onderste kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser.
Die hoofleefarea op die boonste verdieping het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die sitarea het gemaklike banke, 'n TV met toegang tot DStv, maar gaste moet hul eie dekodeerder en kaart saambring. WiFi is ook beskikbaar.
Verder spog die huis met 'n kaggel en die sitarea lei na 'n binnebraai-area en 'n stoep met 'n Weber-braai en 'n uitsig oor die marina. Die leefarea op die onderste verdieping het gemaklike rusbanke en 'n eetarea.
Die eiendom het genoeg parkeerplek en 3 motorhuise. Dit word met 'n 24 uur-alarmstelsel binne en buite beveilig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 148
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 38 Beach Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Ripples Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Beach Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang