Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riva Resort

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 35 resensies vir Riva Resort
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Elmarie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker geslaap. Sal definitief weer daar oornag wanneer ons op reis.

Ons het die stilte geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danville P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danville P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was *nice* gewees.

Dit was heerlik, baie rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Baie lekker gebly. Al voorstel wat ek sal maak is dat daar ligte is indien dit loadshedding is, want dis bitter donker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riva Resort se terugvoer

Hallo Chantelle
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons het vir alle chalets voorsorg getref vir loadshedding.
Die hartseer is mos ongelukkig dat van die gaste die liggies en goed wat vir loadshedding in die chalets gesit word, inpak en saam neem.

Maar ek gaan beslis aandag gee aan jou versoek.
Mooi bly.

Riva Resort
Sheena M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will stay there again.

Unit clean and staff friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond P
Gesin met klein kinders

Dit was fantiesties en 'n baie rustige atmosfeer met fantastiese wegneemetes.

Sal beslis weer 'n draai by Riva wil maak gedurende die somertydperk en meer te sien kry van die magtige Oranjerivier en omliggende besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riva Resort se terugvoer

Hallo Desmond
Baie dankie vir lekker terugvoering.
Ons hoop om julle in die toekoms gou weer te sien.
Riva Groete

Riva Resort
Lianna K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lianna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Pragtige, praktiese plekkie met soveel potensiaal, maar ongelukkig kort netheid en skoonheid aandag, kombuis ontbreek sekere items en die rondloperkatte skep 'n onwelkome situasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riva Resort se terugvoer

Hallo Liana
Dankie vir jou terugvoering.
Ons volg op met die persoon verantwoordelik vir die chalet waarin julle gebly het, om die nodige regstellings te doen
Die katte is ongelukkig 'n probleem omdat sommige gaste hulle voer by die chalets, maar daar is aandag gegee aan die probleem.
Groete

Riva Resort
Wilna V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Riva Resort kan 'n diamant in die Kalahari wees, maar ongelukkig word dit swak bestuur.

Ons het vir 2 mense bespreek, maar hulle het slegs vir 1 voorberei. Kombuistoerusting en badkamerbenodighede was slegs vir 1 persoon. Gratis WiFi, maar die WiFi wagwoord ontbreek in chalet. Kombuiswasbak lek baie, 1 kragpunt in kombuis buite werking, kombuistoerusting onvoldoende vir 'n "self catering" chalet, bedkassie se handvatsel is af. Peter, by ontvangs, was absoluut 'n ster en het uit sy pad gegaan om ons behoeftes te bevredig. Dankie, Peter!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riva Resort se terugvoer

Hallo Wilna
Dankie vir jou terugvoering, ons volg die probleem in die chalet waar julle gewoon het op.
Mooi Bly

Riva Resort
Christa M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en perfek geleë.

Wat 'n pragtige groen oase, rustig en 'n heerlike restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riva Resort se terugvoer

Baie dankie vir lekker positiewe terugvoering. Ons hoop julle maak in die toekoms weer 'n draai. Riva Groete. Marna

Riva Resort
Charmaine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en heerlik ontspan.

Hartlik ontvang deur Peter. Personeel is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Joey (mag nie sê tannie nie) het ons bederf met heerlike broodjies en 'n koue lafenis vir die keel. Die gesels het ons laat voel of ons familie is. Peter het ons bederf met die heerlikste ontbyt en die kos was perfek. Met ons vertrek was ons sommer hartseer om te gaan. Ons het broodjies en vrugte gekry vir padkos met vertrek. Vlakkie die vlakvark, het elke oggend kom groet en dit het gevoel of ons terug is op die plaas. Baie lekker en rustige atmosfeer en sal beslis weer daar gaan bly. Dit was regtig lekker en mense is awesome. Die blyplekkie was mooi skoon en netjies. Peter het selfs vir ons 'n battery en liggie gebring gedurende beurtkrag. Die bedagsaamheid kry mens nie sommer enige plek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel C
Enkelreisiger

Gerieflik en netjies.

Riva Resort is 'n aanbeveelbare plek om te oornag. Dis skoon, netjies en baie ruim vir een persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacquinn J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacquinn J
Gesin met tieners

Gemaklik. Vriendelike, behulpsame staaf. Goeie fasiliteite.

Kamer was skoon en goed toegerus. Fasiliteite wel omgesien na en gemaklik. Kos was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riva Resort se terugvoer

Baie dankie vir lekker terugvoering.
Ons is bly julle het julle tydjie by ons geniet, en hoop om julle gou weer te sien.
Mooi bly.
Riva Groete
Marna

Riva Resort
Monique D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monique D
Gesin met klein kinders

Oornag saam met gesin.

Ons het oornag saam met ons kinders. Dit was heel lekker. Die kamers was net nie heeltemal skoon nie. Nie in slegte toestand nie, kon maar net bietjie skoner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, stil en heerlike matras.

Ons het net oornag op pad terug vanaf Namibia en weer vroeg vertrek. Daar was dus nie tyd om die area te besigtig nie. Ons was baie dankbaar vir lugversorging wat ons kon warm stel om die eenheid gerieflik te maak op 'n baie koue aand. Die matras het ook heerlik geslaap. Die kombuisie se inhoud is die absolute minimum en afgeskeep en doen afbreek aan die eenheid wat verder gerieflik is. Die WiFi besonderhede was nie beskikbaar in die eenheid nie en dit was reeds laat om daaroor navraag te doen.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin S
Gesin met klein kinders

Fasiliteite is baie goed, maar die restaurant het twee partytjies gehou met ongelooflike harde musiek tot 2 uur in die oggend. Nie 'n goeie plek as 'n goeie nagrus 'n prioriteit is nie.

Geraas van die restaurant was nie aanvaarbaar nie, kon niks slaap tot 2 uur die oggend nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carika M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carika M
Gesin met klein kinders

This was not our first stay @ Riva's.

We stayed there in 2020, but it seems that there is not much maintenance done on the houses/rooms. We found our room dirty and dusty. The staff made up for concerns we had! Lovely food and lovely company!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam in 'n gebruikersvriendelike omgewing lekker naby aan Upington.

Pragtige, netjiese, gerieflike ruim chalets met alles wat benodig word en meer. Uitstekende diens van die personeel. Versoeke is onmiddelik aangespreek. Ligging is gerieflik naby Upington.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin B
Gesin met tieners

Goeie diens. Plek het baie potensiaal met die regte bestuur.

'n Gas het ons ingeboek. Mense van Upington is baie gasvry. Baie netjies en skoon. Plek oor die algemeen kort 'n bietjie aandag en beter bestuur, maar oor die algemeen baie lekker gebly. Personeel is behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Su-mari K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-mari K
Gesin met klein kinders

Sal weer en weer en weer gaan.

Ons 2de keer wat ons daar bly vir 'n naweek. Heerlik, rustig, familievriendelik, wonderlike vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene A

Heerlik.

Rustig, veilig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riva Resort se terugvoer

Baie dankie vir lekker terugvoering Charlene. Ons hoop om julle weer te sien.

Riva Resort
A J M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A J M
Saam met vriende

Wou bietjie wegbreek.

Lieflike plek. Was al 10 keer daar en is altyd lekker. Bestuur kan dalk vir ouer mense asb. 'n bankie of paar stoele by swembad sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riva Resort se terugvoer

Baie dankie Bertie.
Dis was lekker om julle te kon akkommodeer.
Ons hou van jou gedagte en sal beslis in die nuwe jaar werk maak daarvan.
Riva Groete
Marna

Riva Resort
Tanya S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya S

Gesin.

Wat 'n juweel so tussen die duine. Ons het die familiekamer bespreek. Altwee kamers is lekker groot, die kombuis het genoeg plek. Dankie tog daar is aircons, dit het ons lekker koel gehou. Ons het heerlik op die privaat dek gebraai. Ons plekkie was daagliks skoongemaak deur 'n baie vriendelike dame wat ook vars handdoeke ingesit het. Pieter en Joey is vir seker kliënt-georiënteerd. Ons was op ons hande gedra. Pieter is 'n ware aanwins en hy weet vir seker wat hy doen. Ons het lekker afgekoel in die swembad. Sonder die restaurant sou ons nie oorleef het nie. Dit is so lekker om daar op die dek te sit en iets baie koud te drink uit 'n glas wat Joey uit die vrieskas uithaal. Ons drankies het nie gou warm geword nie. Die kos was heerlik. En die braaipakkies is 'n uitstekende idee. Dis regtig lekker met al die diere geluide. Vanaf die hond, katte, vlakvark, potbellies, skape, llama's, springbok tot die verskeidenheid voëls. En natuurlik kan mens afstap rivier toe. Dit was regtig baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riva Resort se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Tanya.
Dit was lekker om jul te kon akkommodeer, ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Riva-groete

Riva Resort
Etienne C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne C

Very nice place with good service. Anytime again.

Very nice and decent place to stay. Good value for the money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly

Baie lekker gebly,plek skoon en netjies,goed ingerig

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico E
Gesin met tieners

Prakties, ruim en lekker rustig!

Ons verblyf was lekker. Kon lekker braai en restaurant kos is ook heel goed. Plek is ruim, AC is heerlik in Noord-Kaap hitte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Walter V
Saam met vriende

Die foto’s komplimenteer die fasiliteite. Ons eenheid het nie genoeg eetgerei gehad nie. Die eenheid is ook nie instandgehou nie, die uitsig was baie slegter as verwag.

Messe en vurke was stukkend. Gordynrelings was stukkend. Ons kon nie hout koop nie. Uitsig uit ons eenheid was betreurenswaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E
Gesin met tieners

Lekker plekkie vir oorslaap. Ruim en gerieflik.

Lekker plek vir oorslaap op pad Namibia toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie M
Gesin met klein kinders

Baie lekker geëet en gebly!

Ons het lekker gebly, eintlik net oornag, maar heerlik geëet en daar was geen probleme nie!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Gesin met tieners

Very relaxing after long road travel from Windhoek.

Very relaxing. Late arrival and they were still prepared to go the extra mile accommodating us for dinner. Everything worked and was clean on arrival.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie ontspannend na lang pad vanaf Windhoek.

Baie ontspannend. Laat aankoms en hulle was nog steeds bereid om die ekstra myl te gaan om ons vir aandete te akkommodeer. Alles het gewerk en was skoon by aankoms.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riva Resort se terugvoer

Thank for your feedback Elmarie, we hope to see you again in future.

Riva Regards

Riva Resort
Kieron O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kieron O
Gesin met klein kinders

Baie lekker met mooi uitsig en mooi, kalm, sagte atmosfeer.

Beveel dit aan, is goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riva Resort se terugvoer

Baie dankie Kieron.
Ons is bly julle het dit geniet.
Mooi Bly.

Riva Resort
Cornel J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vol verrassings.

Ons het die diere baie geniet, gerieflike woonstelletjie en vriendelike kok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riva Resort se terugvoer

Hi Cornel
Baie dankie vir jul terugvoering
Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop om julle gou weer te sien.
Mooi bly

Riva Resort
Marianne V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en baie mooi.

Was vir 'n troue daar en het oorgeslaap die hele naweek. Die troue was goed georganiseer en baie mooi, die kamers was mooi en skoon. Sal enige tyd weer gaan. Onverwags het ons sommer baie kuiergaste gehad met vlakvarke, meerkatte, bokkies, swane ens. wat op die perseel was. Was werklik 'n aangename verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riva Resort se terugvoer

Baie dankie vir jou terug voering.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Mooi Bly

Riva Resort
Alida V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Gesin met tieners

Altyd lekker om by Riva te oornag.

Na 'n lang warm dag wag 'n skoon, netjiese, koel chalet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riva Resort se terugvoer

Baie dankie vir lekker terug voering Alida, ons is bly julle het dit geniet en hoop om jul gou weer te sien.
Mooi Bly

Riva Resort
Karlien G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien G
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek vir kinders, het swembad, klimraam en die diere baie geniet.

Ons het die plek geniet. Die kamers was baie netjies met als wat mens nodig het. Vir kinders was die swembad, klimraam en al die verskillende diere lekker afleiding.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riva Resort se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering. Dit is altyd lekker om goeie terugvoering van gaste te kry. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Riva Groete
Marna

Riva Resort
Anneke V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Bekostigbaar, alles wat jy nodig het. Kinders kan heerlik baljaar terwyl ouers rustig 'n drankie op die dek drink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riva Resort se terugvoer

Baie dankie vir goeie terugvoering.
Ons hoop om julle gou weer te sien

Riva Groete

Riva Resort
Launce M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Launce M
Gesin met tieners

Lekker blyplek vir 'n gesin.

Die voorstoep met die ingeboude braai is 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riva Resort se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en goeie terugvoering.
Ons hoop julle het jul tydjie by Riva Resort baie geniet.
Riva Groete

Riva Resort
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Louisvale, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAan1H2PaTe7lxTtfpSyI1JFzxWWTpbQih9O2iDJIY50k0jgWtu7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 R359 Louisvale 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.526687 21.200982
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem