LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by River and View For You | LekkeSlaap
+43

River and View For You

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 06:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amsterdamhoek-rylaan 115, Amsterdamhoek, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 960 per nag (vir 9 persone)

Beskrywing

River and View For You bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike huis teen die Swartkopsrivier in Amsterdamhoek in Port Elizabeth. Die huis het pragtige uitsigte oor die rivier en is ideaal vir paartjies, gesinne met kinders en sakereisigers.

Die huis het 4 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof.

Daar is ook 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis wat kan sluit op die perseel.

Gaste kan die lieflike uitsigte bewonder en langs die rivier gaan wandel waar flaminke en ganse woon. Soms is daar selfs robbe wat op die sandbank by die riviermonding kom rus. 'n Spar is sowat 1,2 km hiervandaan en die strand is net 'n kort entjie se ry van ons af. Port Elizabeth Internasionale Lughawe is sowat 19 km van ons af en die Addo-olifantpark is slegs 30 km weg.

Slaapplek

’n Bespreking by River and View For You sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir River and View For You
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Amsterdamhoek-rylaan 115, Amsterdamhoek, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink River and View For You het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 960
per nag (vir 9 persone)
Vanaf R1 960
per nag (vir 9 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 06:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amsterdamhoek-rylaan 115, Amsterdamhoek, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsWwC3lk3AFKYDiKVKhqx8WIbLWHo9tGrDwohv6VMRdsl1JHGZK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 960  per nag (vir 9 persone) 5 5 1 5 115 Amsterdamhoek Drive Amsterdamhoek 6210 Oos-Kaap 086 999 0018 06:00-22:00 10:00 -33.85720682152 25.623724898148
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!