Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Annemarie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 37
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Etienne D - Apr 2024
Algehele gradering
Super skoon, uiters netjies. . . wat 'n plesier!
Jennifer M - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect as a stop over.
Klaas B - Feb 2024
Algehele gradering
Stil en rustig. Lieflik ingerig. Bly.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Charné O - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Wendy V - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable, quiet rooms.
Andrew T - Des 2023
Algehele gradering
Sal baie sterk aanbeveel. Een van die netjieste plekke waar ek gebly het.
River Bend Cottages se terugvoer
Thank you, Andrew - how lovely to hear this. Thank you for taking the time to review. Hope to see you again soon.
Sarel N - Okt 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Karen D - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige ou gebou lieflik gerestoureer en opgegradeer.
Janine T - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies, goed georganiseerd. All in one, lekker plek.
River Bend Cottages se terugvoer
Thank you, Janine. So pleased you had a lovely stay. Please visit us again.
Debbie D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker, rustig, skoon en netjies met alles wat mens nodig het.
River Bend Cottages se terugvoer
Thanks Debbie for your lovely review.
Allan B - Jul 2023
Algehele gradering
Excellent.
River Bend Cottages se terugvoer
Wonderful Allan, thank you for this. We appreciate your lovely comments.
Henrie K - Jul 2023
Algehele gradering
Lekka!
River Bend Cottages se terugvoer
Thank you Henrie, do come again.
Rudolph V - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Paul M - Mei 2023
Algehele gradering
Very good.
Chantelle V - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en baie netjies.
Charl V - Apr 2023
Algehele gradering
Oorgebly op pad van Johannesburg na George.
Esmeraldi M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik.
Juanita K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese.
Annemie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Adele S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie oulike plek, mooi netjies en stylvol.
River Bend Cottages se terugvoer
Thank you Adele, we look forward to welcoming you again.
Ina V - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike lekker ondervinding om by River Bend Cottages oor te bly. Annemarie en Rhonell was uiters behulpsaam en vriendelik.
River Bend Cottages se terugvoer
Thank you Ina, for your lovely review. Hope we see you again soon, you are wonderful guests.
Juanita D - Jan 2023
Algehele gradering
Lieflike plek.
Marlene V - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon, pragtige dekor en gerieflik.
Liesl V - Des 2022
Algehele gradering
Dit was baie skoon, netjies en gerieflik. Sal vir seker weer daar gaan bly as ons in die dorp wil oornag.
Alida R - Des 2022
Algehele gradering
Goeie verblyf met alles wat nodig is.
Bertha D - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Suzelle L - Okt 2022
Algehele gradering
Oorslaapplek.
David S - Sep 2022
Algehele gradering
Great place for a quick overnight stay!
Hendrik D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en warm gevoel.
Nadia J - Jul 2022
Algehele gradering
Ons gesin het 1 nag in River Bend Cottages oorgebly.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 91 - 93, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap