Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Cabin

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karatara-weg 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 R1 667 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

River Cabin is in die midde van 'n welige woud geleë en bied 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel. Hierdie bekoorlike houthut is net 14km vanaf Sedgefield en is perfek vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n gesellige toevlugsoord. Die houthuisie is naby die rivier.

Dié eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en kaste. Die derde solderkamer het 2 enkelbeddens. Die gemeenskaplike badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Apart van die huis is 'n buitetoilet met 'n uitsig, 'n bad en wasbak wat 'n rustige atmosfeer met 'n pragtige uitsig op die rivier bied.

Die oopplan-leefarea spog met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Hierdie eenheid het 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke wat rondom 'n kaggel staan en perfek vir die koue winteraande is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n groot dek wat met 'n asemrowende uitsig oor die rivier en omgewing spog. Hiér kan gaste ontspan terwyl hulle die rustigheid van die woud geniet. 'n Klein bootjie en visstokke is beskikbaar en braaigeriewe, asook vuurmaakhout word voorsien.

Die huisie het 'n kaggel vir die winter en genoeg hout word daarvoor ook voorsien. Die huisie is splinternuut, afgesonder, privaat en veilig.

River Cabin is selfonderhoudend en het sonpanele en 'n kragopwekker wat elektrisiteit voorsien en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Hierdie hut word deur die natuur omring en het geen bure in sig nie. Hierdie idilliese hut bied 'n onvergeetlike ontsnapping vir diegene wat 'n rustige, privaat toevlugsoord soek.

Slaapplek

’n Bespreking by River Cabin sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir River Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zibeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 1

Ligging

  • Karatara-weg 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink River Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R2 500
R2 500 R1 667
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 667
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karatara-weg 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26dd6c3b5c8cd76de202c7ed6807f35b3727a0ba3092967ee9b017309e839a82ddeded40c5c84ca4770288a1dcf47d385d5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 667 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 17 Karatara Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.973041532555 22.803625431643
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem