Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Chalet

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinrivier 1, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

River Chalet is op die oewer van die Kleinrivier and is 'n bekoorlike selfsorghuisie in Joubertina in die Oos-Kaap. Dit bied 'n intieme toevlugsoord aan 'n paartjie of vriende wat op soek is na rus en ontspanning in 'n vreedsame omgewing.

Die huisie bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n buitestort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Die eetarea het 'n tafel met 4 stoele. Daar is kaggels binne en buite wat gaste kan gebruik.

Buite is daar 'n natuurlike swemgat in die rivier en ekstra sitplek op die dek. Dit is die perfekte plekkie vir 'n braai met die sonsondergang in die agtergrond. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by River Chalet sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Opsomming van Resensie

1.4 uit 5van 1 resensie vir River Chalet
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

1.4/5

Bronwyn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 1

Maande gelys 6

Ligging

  • Kleinrivier 1, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tsitsikamma Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinrivier 1, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd176ffde99267c3606680dc4de77820904d0487b291e75c909481d2e7ce95e37be9cd5a1713d094101c7b85059ea95761de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 1 5 1 2 Kleinrivier 1 Joubertina 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.715203566415 23.842359393925
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem