Piesangvallei Akkommodasie by River Club 4216 | LekkeSlaap
+15

River Club 4216

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: River Club-kompleks, Piesangvallei-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 990 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

River Club 4216 is 'n dubbelverdieping selfsorghuis in die gewilde River Club-kompleks. Die River Club is langs die Piesangrivier, sowat 1,2 km vanaf die Sentrale Robbergstrand en 500 m vanaf 'n klein inkopie-kompleks geleë.

Die huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n solderkamer, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea.

Die eerste slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Dié kamer lei na 'n patio wat oor 'n dammetjie uitkyk. Die tweede slaapkamer is ook op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n enkelbed. Die solderkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer op die boonste verdieping met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die leefarea het deur wat lei na 'n beskutte patio met ingeboude braaigeriewe en stoepmeubels. Daar is 'n enkelmotorhuis wat kan toesluit.

Die River Club het 'n omheinde varswater-swembad, 2 muurbalbane, 2 tennisbane en 24 uur-sekuriteit met toegangsbeheer.

Slaapplek

’n Bespreking by River Club 4216 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • River Club-kompleks, Piesangvallei-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: River Club-kompleks, Piesangvallei-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44H4tgy6YCSnlatqRfRjwznVWGiwzFm1KN3T2cnHZtd7qFR91o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 990  per nag (plek vir 7) River Club Complex Piesang Valley Road 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-00:00 09:00 -34.061985 23.3686528
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za