Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Club 4283

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limpopo-singel 4283, River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

River Club 4283 is 'n selfsorghuis op die veilige River Club Estate in Plettenbergbaai en is die ideale keuse vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Dié gaste deel die tweede badkamer wat 'n stort het. Elke slaapkamer is met 'n plafonwaaier toegerus.

Die oopplankombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus en het 'n toonbank met stoele. Die leefarea langsaan het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 8. Gratis WiFi word voorsien.

Buite is daar 'n klein, omheinde tuin met 'n onderdaksitarea, braaigeriewe en 'n uitsig oor 'n dam wat deur pragtige, groot bome omring word. Die landgoed bied 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane en muurbalbane, en is naby Robberg, gewilde strande, winkels en restaurante geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by River Club 4283 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir River Club 4283
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lindsay Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 7

Ligging

  • Limpopo-singel 4283, River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink River Club 4283 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limpopo-singel 4283, River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a3fbdcfa425bd1824bd052d79248634e3b3dadbff0c4d7dcd2deea96ead6ca2831649dc0a87a7a21e6279cc81cf399b985d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 4283 Limpopo Crescent River Club 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.061118819751 23.370486468123
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem