Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Daze

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareelaan 9, Stilbaai, Suid-Afrika, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

River Daze is 'n moderne en ruim woonstel in 'n stil buurt in die kusdorpie Stilbaai. Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en spog met uitsigte oor die see, Goukourivier en tuin.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste met 'n spieëltafel en uitsigte oor die see en mooi tuin. Die slaapkamer lei na die voortuin. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer is apart en het 'n instapstort, dubbelwasbak en verhitte handdoekrelings.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Eetgerei en breekware word voorsien. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met toegang tot DStv, Netflix en Disney+. Die leefarea lei na verskillende areas van die tuin waar braaigeriewe beskikbaar is. Die eiendom maak van sonkrag gebruik en beurtkrag affekteer dus nie die kragtoevoer nie.

Besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing sluit die Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, Stilbaai strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart in.

Slaapplek

’n Bespreking by River Daze sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Kareelaan 9, Stilbaai, Suid-Afrika, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareelaan 9, Stilbaai, Suid-Afrika, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA678720c4aa1813511a728339620c730893804542a5413f968f14d6a935c49cfa5d44d682b22813eb84730d515e68a70de9d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 9 Karee Avenue Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.359670280076 21.410697205032