River Front Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

River Front Estate bied selfsorg-eenhede op 'n plaas wat in privaat besit is en aan die oewer van die Sondagsrivier in Addo geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die verblyf by River Front Estate bestaan uit 4 eenhede wat elkeen smaakvol en uniek versier is. Elk van die eenhede het 'n oopplan-leefarea, 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed, 1 badkamer, 'n leefarea en 'n goed toegeruste kombuisie met basiese toebehore om etes voor te berei. Hierdie eenhede bied lieflike uitsigte oor die rivier en op die berge in die verte.

Daar is 'n pragtige restaurant en wassery op die perseel

Gratis WiFi word voorsien en gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike braai-areas. River Front Estate is 13 kilometer van Addo-olifantpark af en naby verskeie restaurante en allerhande doendinge en wildparke in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na River Front Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R840 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za