Noordelike Vrystaat Akkommodasie by River Lodge 14 | LekkeSlaap
+18

River Lodge 14

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg, River Lodge 14 , Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

River Lodge 14 is op ’n veilige landgoed aan die oewer van die Vaalrivier tussen Parys en Vanderbijlpark en bied gehalte-gesinsverblyf.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea.

In die kombuis is daar ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, breekware en eetgerei.
Die huis lei na ’n groot stoep met stoepmeubels en ’n uitsig oor die Vaalrivier en tuin. Daar is toesluitmotorhuise vir gaste om te gebruik.

Wild soos sebras, takbokke, rooibokke en blesbokke loop rond tussen die huise op die landgoed. Daar is ’n gemeenskaplike swembad, tennisbaan en klein gimnasium. Die landgoed is verder perfek vir voëlkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by River Lodge 14 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir River Lodge 14
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Boundary-weg, River Lodge 14 , Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink River Lodge 14 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg, River Lodge 14 , Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fc483086a9ef8555ba95e01ce38bb78ea776bf1951c49208e34b0d7122fa99426b78727e42b503dee1073c71e36ad6570f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Boundary Road 14 River Lodge 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.774549126763 27.671799240042
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za