Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Lodge Estate 14

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 36 resensies vir River Lodge Estate 14
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Samonay S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samonay S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an amazing stay and the place was more than what we expected. Thank you v.

We had an amazing stay and the place was more than what we expected. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Samonay,

Thank you for your visit. We hope to see you again soon.

Kind regards,
Johan

River Lodge Estate 14
Cornelis V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis V
Gesin met tieners

Awesome.

Elke oomblik geniet. Jammer dit was net een aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Cornelis
Dankie vir die kort kuiertjie. Sien julle hopelik weer in die nuwe jaar.
Groete
Johan

River Lodge Estate 14
Wynand M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand M

Sien julle weer.

Die akkommodasie en gasvryheid was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Wynand

Julle is altyd welkom.

Groete
Johan

River Lodge Estate 14
Elde G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elde G
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Ons het die huis baie geniet. Dit is by die water. Die kinders het gaan visvang en teruggeloop. Die "games room" was 'n groot verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hallo Elde
Was heerlik dat julle kom kuier het. Sien julle hopelik weer in die toekoms.
Groete
Johan

River Lodge Estate 14
Melanie W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W
Gesin met klein kinders

Amazing house on the river.

We loved our stay here. The owner was very accommodating and friendly, and I would highly recommend this house, which is right on the river and large enough to accommodate an entire family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Melanie
Thanks for your visit. You are always welcome.
Johan

River Lodge Estate 14
Marinda D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda D

Uitstekende verblyf! Vriendelikste mense!

Dankie aan Johan wat ons vroeg geakkommodeer het! So behulpsaam en vriendelik. Duidelike aanwysings en alles het net vlot verloop. Sal beslis weer van die plek gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hallo Marinda

Dankie dat julle kom kuier het. Julle is altyd welkom.

Groete
Johan

River Lodge Estate 14
Tyron G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron G
Gesin met tieners

Safe, comfortable and very serene suroundings.

It's for families that want to escape city life. The river is within 50 metres of the unit. Nice spots to fish and lovely view of the river and surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Tyron

Thanks for your visit. Hope to see you and your family soon again.

Kind regards
Johan

River Lodge Estate 14
Donovan K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan K
Saam met vriende

Amazing.

Die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Die plek waar ons bly, het 'n baie goeie atmosfeer en view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hallo Donovan

Baie dankie dat julle by ons Vaalrivier huis kom kuier het. Sien julle hopelik gou weer.

Groete
Johan

River Lodge Estate 14
Nicolene S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S
Saam met vriende

Had a lovely stay, host was incredibly accommodating. 10/10.

We enjoyed our stay thoroughly, the owner was communicative throughout and was super friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Nicolene, thanks for your visit. Hope to see you soon again.
Kind regards. Johan

River Lodge Estate 14
Schalk W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk W

Heerlike vakansie gevoel, pragtige uitsig en uitstekende koffie.

Ons was 'n groep van 6 mense wat een nag by Johan se pragtig lodge oorgeslaap het. Sy boodskappe voor die tyd was in duidelik en persoonlik. Lodge was baie netjies met alles wat jy nodig kan hê. Voel of jy op vakansie is. Baie mooi uitsig en regte gemaalde koffie was 'n groot bederf. As ons ooit weer in die area moet oorslaap sal ons beslis weer by Johan bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Estia, baie dankie dat julle so vinnige kuiertjie by ons ingewerk het. Dit was heerlik om julle vinnig te ontmoet. Sien uit na jou volgende kuier. Groete. Johan

River Lodge Estate 14
Daniel M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel M

Uitstaande!

Ons het die blyplek baie geniet en dit is 'n ideale plek om te rus na 'n besige tyd met baie ryery. Die ligging is perfek sowel as die gasvryheid van Johan, die gasheer, wat ons verblyf met sy vriendelike belangstelling en hulp nog meer aangenaam gemaak het. As jy na rustigheid naby water soek in 'n omgewing waar diere soos blesbokke, springbokke, ens. vrylik rondloop, is hierdie die regte keuse. Hierdie plek met sy ruimte, netheid en rustigheid is die ideale plek vir enige reisiger! Maak sommer nou 'n bespreking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Daniel, dit was heerlik om julle te ontmoet. Julle is altyd welkom. Hoop julle kom sommer vinnig weer kuier in RSA. Groete. Johan

River Lodge Estate 14
Cardele S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cardele S
Gesin met tieners

Ongelooflike gasheer, gerieflike blyplek, gesellige kuierdek.

Johan het uit sy pad gegaan om ons kuier so gerieflik en lekker as moontlik te maak. Oorgenoeg slaapplek met 'n heerlike kuierdek. Ingerig vir beurtkrag. Rustige atmosfeer met wilde diere wat op die voorstoep wei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Cardele.
Wat n voorreg dat julle kon kom kuier het.
Kannie wag vir julle volgende kuiertjie nie.
Groetnis

River Lodge Estate 14
Sharne D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne D
Saam met vriende

Ons het 'n heerlike paasnaweek by River Lodge 14 gehad.

Johan was super vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Die huis is netjies en skoon en lyk presies soos op die foto's. Die kinders het ook vreeslik lekker in die parkie gespeel wat net agter die huis geleë is. Ons sal vir seker terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Sharne

Was heerlik dat julle vriende groepie kom kuier het. Lekker om julle te ontmoet. Sien julle hopelik gou weer.

Groete
Johan

River Lodge Estate 14
Cheyanne B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheyanne B
Gesin met tieners

Place was absolutely beautiful. Would definitely recommend for family and friends.

Lovely people, they were extremely welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Cheyanne and fam

Was a great pleasure having you at our special Vaalriver house. Glad you could celebrate a b-day with your special people.

Hope to see you soon again.

Johan

River Lodge Estate 14
Maureen B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring.

'n Oase reg langs die rivier! Ruim kuierplek op stoep, goed ingerigte vakansiehuis, pragtige grasperk en uitkyk op rivier. Gasheer Johan baie aangenaam en baie behulpsaam. Beste vakansiehuis waarin ons nog ooit gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Maureen, dit was heerlik om julle te ontmoet. Julle altyd welkom om te kom kuier. Groete. Johan

River Lodge Estate 14
Hendrik J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik J

Gebruik vir oornag akkommodasie vir bywoon van ander geleentheid in die omgewing.

Ons kon ongelukkig net daar oorslaap a.g.v. ander verpligtinge en het dus nie tyd gehad om die blyplek regtig te benut nie. Dit is egter baie netjies, skoon, veilig en gerieflik en ons sal graag vorentoe 'n naweek daar wil kom oorbly en ten volle benut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Hendrik

Julle is altyd welkom.

Groete
Johan

River Lodge Estate 14
Ansie F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie F
Besigheidsreis

Wonderlike plekkie om na werk bietjie uit te span.

Goeie ligging en goed ingerig. Fantastiese gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Ansie

Was heerlik om julle te ontmoet. Sien julle hopelik weer in die toekoms.

Groete
Johan

River Lodge Estate 14
Ashorgan G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashorgan G
Gesin met tieners

Perfect getaway.

Our family had a wonderful stay at River Lodge 14. Thank you Johan for being a kind and pleasant host. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Ashorgan and family,

Thank you for visiting and celebrating a special birthday at our Vaalriver house.

See you soon.

Kind regards,
Johan

River Lodge Estate 14
Margaret V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret V

'n Welkome wegbreek met al die geriewe moontlik.

Ons kon heerlik 'n verjaardag vier, met genoeg spasie, genoeg slaapplek en heerlike geriewe. Al hierdie dinge langs die pragtige Vaalrivier, pragtige uitsig en omgewing. Naby aan Parys sowel as Vanderbijlpark. Kon in 2 dae beide dorpe besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hallo Margaret. Baie dankie dat julle by ons Vaalrivier hartshuisie kom kuier het.
Groete
Johan

River Lodge Estate 14
Kotie O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie O

Alles perfek.

Die wegbreek was presies wat ons nodig gehad het. Alles was perfek gewees. River Lodge is 'n baie netjiese landgoed met 'n swembad, lapa, tennisbane. Ons het baie veilig gevoel - daar is 24h sekuriteit en 'n wag by die hek. Die huis was groter as wat ons verwag en het alles in gehad wat jy kon nodig kry. Ons het baie lekker op die stoep/dek gekuier terwyl dit gereën het. Die diere wat tussen die huise loop was 'n bonus. Mooiste bokke en zebras op die perseel. Ons beplan reeds 'n volgende kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hallo Kotie

Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.

Groete
Johan

River Lodge Estate 14
Zamekile N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zamekile N
Saam met vriende

We had an amazing time at River Lodge.

Freindly people and welcoming neighbours. Wonderful service, the place is beautiful and 24hours security service. I would love to come back with the family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Zamekile

You are always welcome.

Thanks for the visit

Kind regards
Johan

River Lodge Estate 14
Chynell K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chynell K
Gesin met klein kinders

Never a let down.

Johan and his mom are such kind and courteous people. Always checking on us. Always making sure we are happy. They are just wonderful people and their place is such amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Chynell,

It is an honour and pleasure to have you visiting "your" Vaalriver house.

Thanks

River Lodge Estate 14
Pat W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat W
Saam met vriende

Fabulous weekend getaway, looked after by a very attentive and generous host

Our party of 6, consisting of 3 retired couples, had a very comfortable stay. Our host, Johan, went the extra mile to ensure that we wanted for nothing and his recommendations of local eateries & places of interest were spot on. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Pat and the other young-ones.
What a pleasure having you at our Vaalriver heart-house. You are a very special group of friends.
Looking forward in your next (hopefully warmer weather) visit.
Johan

River Lodge Estate 14
.danie S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
.danie S
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie lekker huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Danie

Dankie vir julle kuiertjie.

Groete
Johan

River Lodge Estate 14
Ella D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D
Gesin met klein kinders

Wow what an amazing place to relax. This is like our 2nd home away from home.

Johan is an amazing host. The house is well-equipped. The braai pit is amazing for sitting around the fire. The fishing was absolutely awesome and the kids had a lot of fun. Thank you Johan and see you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Thanks, Ella, it's always a great pleasure having you visit us.

Kind regards,
Johan

River Lodge Estate 14
Ryan J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan J
Gesin met klein kinders

Beautiful location which has an awesome host, Johan.

Awesome host who made us feel very welcome and added a personal touch. Thank you, Johan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L
Gesin met klein kinders

Lovely place!

Wow! Awesome accommodation. Beautiful surroundings and Johan made sure we were comfortable and had everything we needed at all times. We have booked again for January!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice A

We really had a wonderful time. Johan was a great host and so helpfull. We really do recommend this stunning place with a beautiful river view.

A great place for fishing with Zebra's at your door stop. We had such an awesome time and thanks to Johan for being such a great person and host. We were welcomed with open arms and felt right at home. We will definitely be visiting soon again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Bernice,

Was heerlik dat julle kom kuier het.

Groetnis,
Johan

River Lodge Estate 14
Tinus B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B

River Lodge het al ons verwagtinge oortref!

Die huis, uitsig en atmosfeer was wonderlik en ons sal vir seker weer daar kom bly. Dankie, Johan, vir heerlike en bekostigbare akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Tinus,

Skuus vir die laat antwoord.

Julle is altyd welkom. Heerlik dat julle kom kuier het.

Groete,
Johan

River Lodge Estate 14
Deon J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Gesin met klein kinders

2000% die beste diens ooit. Johan is 'n ster. Sal beslis sy plek baie besoek.

Diens puik! Het baie meer gekry as wat ons verwag het. Baie dankie vir mense soos Johan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hallo Deon en familie

Dankie vir jul ondersteuning. Julle is 'n wonderlike, pragtige gesin.

Ons sien uit vir nog baie kuiers langs die Vaalrivier saam met julle.

Groete
Johan

River Lodge Estate 14
Quinton F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton F

Heerlike wegbreek uit die stad.

Johan and die gasvrou was een van die vriendelikste mense wat ek nog by verblyf by gehuur het. Mens kry nie sulke diens meer nie. Lieflike huis en omgewing. Sal vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Quinton,

Baie dankie dat julle in ons plekkie kom wegbreek het. Was n voorreg om julle te huisves.

Groete,
Johan

River Lodge Estate 14
Louise W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Johan het ons baie tuis laat voel met sy persoonlike aandag en hulpvaardigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Hello Louise,
Dit was n absolute voorreg om julle te ontmoet julle is n baie spesiale familie. Dankie dat julle by ons kom kuier het.
Groetnis

River Lodge Estate 14
Alet C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet C
Gesin met tieners

Enjoyed our stay very much!

Johan is a very gracious host! Thank you so much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Baie dankie Alet en familie vir jul kuiertjie. Was heerlik om met julle avontuurlistige familie kennis te maak.
Groete

River Lodge Estate 14
Ella D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D
Gesin met klein kinders

Awesome.

Our family had a wonderful stay. Johan is a perfect host! Very friendly and helpful. He even placed eaters eggs in our rooms and rusks in the kitchen. How nice! The house has a lovely layout and tastefully decorated. My grandchildren absolutely enjoyed themselves and one would only see them when they were hungry. We had an awesome time catching fish. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Dear Ella and family,
It was a great pleasure to meet you all. I am so glad you enjoyed your stay. Thanks for the kind words. You are always welcome to visit.
Kind regards,
Johan

River Lodge Estate 14
Anneliese G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneliese G

Was wonderlike ervaring, net altyd te kort.

Sal volgende keer langer aanbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Goeiedag Anneliese,

Dit was 'n voorreg om julle te kon akkomodeer.

Vriendelike groete
Johan

River Lodge Estate 14
Luane V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luane V
Saam met vriende

Netjies en skoon. Mooiste area en gasvryheid was uitstekend.

Die plek is baie netjies en ideaal vir 'n groep vriende of 'n naweek se wegbreek. Wild is op jou voorstoep en die gasvryheid was uitstekend, baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Lodge Estate 14 se terugvoer

Beste Luane en kie,

Dit was 'n voorreg om julle wonderlike vriendegroep te kon akkomodeer. Julle is altyd welkom om uit die stad se gejaag te ontsnap en hier te kom ontspan.

Sien julle hopelik weer eendag!

Groete,
River Lodge 14

River Lodge Estate 14
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg, River Lodge 14, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fc483086a9ef8555ba95e01ce38bb78ea776bf1951c49208e34b0d7122fa99426b78727e42b503dee1073c71e36ad6570f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 Boundary Road 14 River Lodge 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.774549126763 27.671799240042
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem