Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Lodge Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 2, Parys, 9585, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 430 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

River Lodge Cottage is op die Vaalrivier se oewer op die River Lodge Landgoed geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie, sakereisiger of oornaggaste. Dit is lekker naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die kothuis is op 'n woonerf geleë en beskik oor 'n slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV met DStv in die slaapkamer.

Die kombuis is met 'n induksiestoof, yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Braaigeriewe is beskikbaar en die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en tennisbaan.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by River Lodge Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Izelna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Jaar gelys 3

Ligging

  • Boundary-weg 2, Parys, 9585, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 430
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 430
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 2, Parys, 9585, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc87c7489c250fa767533262bf56595067f28f513f1f8963dfd120518feda8fd1fe17944e2c4983c86fac0e0b2027ae24ea0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag, vir 2 mense 2 Boundary Road Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.773841337851 27.6742477207
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem