Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Olive Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schubert-singel 20A, Hospital Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

River Olive Estate is in Beauford-Wes, naby die Beauford-Wes Museum en die Karoo Nasionale Park.

Verblyf word gebied in 2 eenhede, naamlik die River Room en die Olive Room. Die River Room is 'n selfsorgeenheid wat slaapplek bied aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus. Die sitarea het lugversorging, 'n slim-TV, en WiFi. Daar is ook buitebraaigeriewe.

Die Olive Room is 'n selfsorgeenheid wat slaapplek bied aan 6 gaste. Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het albei 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus. Die sitarea het lugversorging, 'n slim-TV en WiFi. Daar is ook buitebraaigeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n geslote hek.

Gaste kan nabygeleë aktiwiteite, soos perdry, fietsry, voëlkyk, bergfietsry en tennis geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir River Olive Estate
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jan Christiaan Louis Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 8

Ligging

  • Schubert-singel 20A, Hospital Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink River Olive Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schubert-singel 20A, Hospital Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8fbb017480087297acd824232aa1dc874fb878caf8fd128f18197532db9aafc3361a071d6739264ff6f7142d076fdbc67cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 20A Schubert Crescent Hospital Hill 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.354842380307 22.589022184621
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem