Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Rock Lodge

The Hoopoe Cabin
Vanaf
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Hoopoe Cabin is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie het 'n stoof, ketel, mikrogolf, broodrooster, yskas en toonbank met stoeltjies toegerus. Dit sitarea het 'n rusbank met sitplek vir 2 en 'n TV met OpenView-kanale. Ander geriewe sluit lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe in. Die stoep het 'n uitsig oor die rivier. Linne en handdoeke word verskaf.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R300 is direk aan die instansie betaalbaar met aankoms.
- Parys se water is nie altyd geskik om te drink nie. Bring daarom asb. jou eie drinkwater saam. Gaste moet ook hul eie ekstra hout en muskietweerder saambring.
- Nie al die chalets is op die rivieroewer nie. Gaste moet asb. in hul besprekingsnavraag noem dat hulle op die rivier wil bly as dit die geval is.
- Hengel is op 'n vang-en-vrylaatbasis.
- Die meeste chalets is troeteldiervriendelik.
- Daar is skoonmaakdienste teen 'n ekstra koste en op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Hummingbird Cabin
Vanaf
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Hummingbird Cabin is 'n privaat houthuis met 'n koningingrootte-bed met hout skuifdeure wat na 'n en suite-badkamer met 'n stort lei. Die kombuisie het 'n stoof, ketel, mikrogolf, broodrooster, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n TV met OpenView-kanale beskikbaar en die huisie het 'n uitsig oor die rivier en 'n boma met 'n braai-area. Linne en handdoeke word verskaf.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R300 is direk aan die instansie betaalbaar met aankoms.
- Parys se water is nie altyd geskik om te drink nie. Bring daarom asb. jou eie drinkwater saam. Gaste moet ook hul eie ekstra hout en muskietweerder saambring.
- Nie al die chalets is op die rivieroewer nie. Gaste moet asb. in hul besprekingsnavraag noem dat hulle op die rivier wil bly as dit die geval is.
- Hengel is op 'n vang-en-vrylaatbasis.
- Die meeste chalets is troeteldiervriendelik.
- Daar is skoonmaakdienste teen 'n ekstra koste en op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Jackalberry Cabin
Vanaf
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Jackalberry Cabin bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed met hout skuifdeure wat na 'n en suite-badkamer met 'n stort lei. Die kombuisie het 'n stoof, ketel, mikrogolf, broodrooster, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n TV met OpenView-kanale beskikbaar en die huisie het 'n uitsig oor die rivier en 'n braai-area. Linne en handdoeke word verskaf.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R300 is direk aan die instansie betaalbaar met aankoms.
- Parys se water is nie altyd geskik om te drink nie. Bring daarom asb. jou eie drinkwater saam. Gaste moet ook hul eie ekstra hout en muskietweerder saambring.
- Nie al die chalets is op die rivieroewer nie. Gaste moet asb. in hul besprekingsnavraag noem dat hulle op die rivier wil bly as dit die geval is.
- Hengel is op 'n vang-en-vrylaatbasis.
- Die meeste chalets is troeteldiervriendelik.
- Daar is skoonmaakdienste teen 'n ekstra koste en op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
African Darter Cabin
Vanaf
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die African Darter Cabin bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed met hout skuifdeure wat na 'n en suite-badkamer met 'n stort lei. Die kombuisie het 'n stoof, ketel, mikrogolf, broodrooster, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n TV met OpenView-kanale beskikbaar en die huisie het 'n uitsig oor die rivier en 'n braai-area. Linne en handdoeke word verskaf.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R300 is direk aan die instansie betaalbaar met aankoms.
- Parys se water is nie altyd geskik om te drink nie. Bring daarom asb. jou eie drinkwater saam. Gaste moet ook hul eie ekstra hout en muskietweerder saambring.
- Nie al die chalets is op die rivieroewer nie. Gaste moet asb. in hul besprekingsnavraag noem dat hulle op die rivier wil bly as dit die geval is.
- Hengel is op 'n vang-en-vrylaatbasis.
- Die meeste chalets is troeteldiervriendelik.
- Daar is skoonmaakdienste teen 'n ekstra koste en op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The African Grey Cabin
Vanaf
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie houthuis is die perfekte, romantiese eenheid. Dit het lugversorging en -verhitting, 'n koningingrootte-bed en 'n dagbed vir 'n klein kind of as 'n plek om lekker boek te lees. Daar is 'n ketel, 'n gasstoof en die eenheid het sy eie braai-area en 'n stoep vanwaar gaste die sonsondergang kan geniet. Die eenheid is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie. Dit front na die rivier en laat jou voel of jy in die bos is. Linne en handdoeke word verskaf.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R300 is direk aan die instansie betaalbaar met aankoms.
- Parys se water is nie altyd geskik om te drink nie. Bring daarom asb. jou eie drinkwater saam. Gaste moet ook hul eie ekstra hout en muskietweerder saambring.
- Nie al die chalets is op die rivieroewer nie. Gaste moet asb. in hul besprekingsnavraag noem dat hulle op die rivier wil bly as dit die geval is.
- Hengel is op 'n vang-en-vrylaatbasis.
- Die meeste chalets is troeteldiervriendelik.
- Daar is skoonmaakdienste teen 'n ekstra koste en op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Olive Tree Cabin
Vanaf
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse boshuisie is reg op die oewer van die Vaal Rivier. Spesiaal vir die perfekte romantiese wegbreek, met slegs die natuur om jou! Kom word wakker met visarende wat roep en geniet 'n lekker hengelsessie op jou voorstoep. Hierdie boshuis is die kleinste van ons boshuise en ook mees intiemste eenheid en is toegerus met 'n kombuis, privaat badkamer, lugversorging en TV. Die eenheid is nie troeteldiervriendelik nie. Linne en handdoeke word verskaf.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R300 is direk aan die instansie betaalbaar met aankoms.
- Parys se water is nie altyd geskik om te drink nie. Bring daarom asb. jou eie drinkwater saam. Gaste moet ook hul eie ekstra hout en muskietweerder saambring.
- Nie al die chalets is op die rivieroewer nie. Gaste moet asb. in hul besprekingsnavraag noem dat hulle op die rivier wil bly as dit die geval is.
- Hengel is op 'n vang-en-vrylaatbasis.
- Die meeste chalets is troeteldiervriendelik.
- Daar is skoonmaakdienste teen 'n ekstra koste en op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fish Eagle Chalet
Vanaf
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet is privaat en het 'n rivier-uitsig. Daar is 'n koninggrootte-bed, 2 gemaklike stoele en lugversorging. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, gasstoof, yskas en breekware. Die eenheid het 'n lapa met braaigeriewe. Dis nie omhein nie en daarom nie troeteldiervriendelik nie. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R300 is direk aan die instansie betaalbaar met aankoms.
- Parys se water is nie altyd geskik om te drink nie. Bring daarom asb. jou eie drinkwater saam. Gaste moet ook hul eie ekstra hout en muskietweerder saambring.
- Nie al die chalets is op die rivieroewer nie. Gaste moet asb. in hul besprekingsnavraag noem dat hulle op die rivier wil bly as dit die geval is.
- Hengel is op 'n vang-en-vrylaatbasis.
- Die meeste chalets is troeteldiervriendelik.
- Daar is skoonmaakdienste teen 'n ekstra koste en op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Buffalo Thorn Chalet
Vanaf
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié private kothuis het 'n pragtige tuin en is stapafstand van die rivier af. Daar is 1 ekstra ruim en suite-slaapkamer, 'n gemakkamer, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n aantrekkamer, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gemakkamer is toegerus met 'n driekwart-dagbed vir lees, of vir 'n kind. Die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, gas stoof, yskas en breekware. Daar is ook 'n stoep en boma met braaigeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R300 is direk aan die instansie betaalbaar met aankoms.
- Parys se water is nie altyd geskik om te drink nie. Bring daarom asb. jou eie drinkwater saam. Gaste moet ook hul eie ekstra hout en muskietweerder saambring.
- Nie al die chalets is op die rivieroewer nie. Gaste moet asb. in hul besprekingsnavraag noem dat hulle op die rivier wil bly as dit die geval is.
- Hengel is op 'n vang-en-vrylaatbasis.
- Die meeste chalets is troeteldiervriendelik.
- Daar is skoonmaakdienste teen 'n ekstra koste en op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Tamboti Chalet
Vanaf
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet het pragtige natuurtonele en is stapafstand vanaf die rivier. Daar is 'n koninggrootte-bed en TV. Die ruim badkamer het 'n bad, stort en toilet. Daar is 'n ruim leef- en eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, stoof, yskas en breekware. Die omheinde tuin is ideaal vir klein troeteldiere en daar is 'n stoep en boma met braaigeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R300 is direk aan die instansie betaalbaar met aankoms.
- Parys se water is nie altyd geskik om te drink nie. Bring daarom asb. jou eie drinkwater saam. Gaste moet ook hul eie ekstra hout en muskietweerder saambring.
- Nie al die chalets is op die rivieroewer nie. Gaste moet asb. in hul besprekingsnavraag noem dat hulle op die rivier wil bly as dit die geval is.
- Hengel is op 'n vang-en-vrylaatbasis.
- Die meeste chalets is troeteldiervriendelik.
- Daar is skoonmaakdienste teen 'n ekstra koste en op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
King Protea Chalet
Vanaf
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eksklusiewe chalet het pragtige natuurtonele en is stapafstand vanaf die rivier. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, klerekas en tafel. Die ruim badkamer het 'n bad, stort en toilet. Die leefarea het lugversorging en 'n eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, stoof, yskas en breekware. Die omheinde tuin is ideaal vir klein troeteldiere en daar is 'n stoep en boma met braaigeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R300 is direk aan die instansie betaalbaar met aankoms.
- Parys se water is nie altyd geskik om te drink nie. Bring daarom asb. jou eie drinkwater saam. Gaste moet ook hul eie ekstra hout en muskietweerder saambring.
- Nie al die chalets is op die rivieroewer nie. Gaste moet asb. in hul besprekingsnavraag noem dat hulle op die rivier wil bly as dit die geval is.
- Hengel is op 'n vang-en-vrylaatbasis.
- Die meeste chalets is troeteldiervriendelik.
- Daar is skoonmaakdienste teen 'n ekstra koste en op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pistorius Rust 288, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27e3e3f0de93e9d9ec4e09f92365224777e725b6c7fac1f6ffe50eda8ae25edba915bf49a432fa6b13005bf29826348bc20e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 288 Pistorius Rust Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.915531312282 27.432518005371