Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- The Hoopoe Cabin
- Selfsorg
- The Hummingbird Cabin
- Selfsorg
- The Jackalberry Cabin
- Selfsorg
- African Darter Cabin
- Selfsorg
- The African Grey Cabin
- Selfsorg
- The Olive Tree Cabin
- Selfsorg
- Fish Eagle Chalet
- Selfsorg
- Buffalo Thorn Chalet
- Selfsorg
- The Tamboti Chalet
- Selfsorg
- King Protea Chalet
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R300 is direk aan die instansie betaalbaar met aankoms.
- Parys se water is nie altyd geskik om te drink nie. Bring daarom asb. jou eie drinkwater saam. Gaste moet ook hul eie ekstra hout en muskietweerder saambring.
- Nie al die chalets is op die rivieroewer nie. Gaste moet asb. in hul besprekingsnavraag noem dat hulle op die rivier wil bly as dit die geval is.
- Hengel is op 'n vang-en-vrylaatbasis.
- Die meeste chalets is troeteldiervriendelik.
- Daar is skoonmaakdienste teen 'n ekstra koste en op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
288 Pistorius Rust, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 23 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang