LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by River Valley Resort | LekkeSlaap
+35

River Valley Resort

  • Kapasiteit: 158 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Cod Singel, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R220 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

River Valley Resort is in die kusdorpie Pennington geleë en bied gehalte verblyf vir jou volgende gesinsvakansie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.

Akkommodasie beskik oor 5 selfsorg-chalets en 23 kampeerplekke en daar is slaapplek vir 158 gaste. Die selfsorg-chalet het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het 'n yskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond en eetgerei en breekware. Daar is 'n klein leefarea met 'n TV met beperkte DStv-kanale en gemaklike rusbanke. Elke eenheid het 'n privaat patio met braaigeriewe. Die eenhede is volledig gemeubileer, maar onthou asb. om jou eie handdoeke en vadoeke saam te bring.

Die kampeerplekke het ablusieblokke, 'n aparte opwaskamer en 'n waskamer. Elke staanplek het 'n 16 amp-kragpunt en gaste het toegang tot 14 waterpunte.

Gaste het toegang tot 'n swembad, gemeenskaplike braaigeriewe, trampolien, pool-tafels, swaaie en 'n klimraam. Pennington is 'n klipgooi vanaf die strand en dis naby al die geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir River Valley Resort
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 46 Cod Singel, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink River Valley Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R220
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R220
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 158 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Cod Singel, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiYjFhZWM1LTRlYmUtNGQ5OC04NDAyLTlkNTU0YTM1ZjE2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R220  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 46 Cod Crescent Pennington 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.365870204182 30.705614984036
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!