Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mangweni Private Game Reserve, Elandsbosch, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 277 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

River Villa is 'n gesinshuis in Mangweni in die rustige Mangweni Private Game Reserve, Limpopo. Hierdie huis is in 'n woud van dorings en maroelabome geleë en bied 'n uitsig oor die vloeiende water.

Die villa beskik oor 4 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer het. Twee van die en suite-badkamers het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die ander 2 en suite-badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is 'n oopplan-uitleg en die groot glasskuifdeure in die leefarea bied 'n uitsig oor die Mangweni-voëllewe.

Die villa is omhein wat dit ideaal vir troeteldiere maak. Daar is aktiwiteite wat teen 'n ekstra koste gereël kan word, wat wildritte, kleiteikenskiet, boogskiet en langafstandskiet insluit. Gaste kan ook geriewe soos 'n polaris 4x4, fietse, bote en visstokke huur.

Slaapplek

’n Bespreking by River Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Mangweni Private Game Reserve, Elandsbosch, 0560, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R5 277
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 277
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mangweni Private Game Reserve, Elandsbosch, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf0332df26d8a72b3a78e675e153ad6f64a487733f70930683e0a0689b24619d3c37589af1f126ef2440b14031014ccaa5c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 277 per nag (plek vir 8) Mangweni Private Game Reserve Elandsbosch 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.183941426365 28.487842392407
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem