LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riverbush Lodge | LekkeSlaap
+12

Riverbush Lodge

151 resensies
Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 12 Okt 2020 tot 1 Des 2020.

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grewar-laan 18, Parys, 9585, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R800 R720 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Riverbush Lodge bied smaakvolle verblyf in die pragtige dorpie Parys naby die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en voëlkykers wat rustig langs die rivier wil wandel.

Ons het 8 dubbelkamers agter ons hoofhuis. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, privaat ingang, TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Verder is daar 'n gemeenskaplike kombuis en braaigeriewe, 'n swembad na aan die gastekamers (nie omhein nie) en veilige parkeerplek onder 'n skadunet.

Riverbush Lodge is naby die Parys Lughawe, 'n privaat vliegveld, 'n rolbalbaan, tennisbaan, gholfbaan, visvangplek, riviervlotvaart, vierwielmotorfietsritte, abseil, wildplase en die Dome Zipline. Verlustig jouself in al die doendinge in en om Parys, of ontspan net lekker in hierdie vreedsame omgewing!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 151 resensies vir Riverbush Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Grewar-laan 18, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Riverbush Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R800
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grewar-laan 18, Parys, 9585, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2ZGE1ZWJlLTdiMjAtNGQ1ZC1hODVhLWRlYmI4NzE3N2M4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 151 5 1 5 18 Grewar Avenue Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.903950308572 27.440382242203
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!