Riverhouse 33522

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Riverhouse 33522 is 'n lieflike vakansiehuis in Klein-Brakrivier op die Tuinroete, tussen George en Mosselbaai in die Wes-Kaap. Die huis is binne maklike bereik van die strand en die Klein-Brakrivermonding wat uitstekende geleentheid vir watersport bied.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die ander 3 kamers het 2 enkelbeddens elk. Die kamers op die grondverdieping deel ’n badkamer en die tweede badkamer word tussen die kamers op die boonste verdieping gedeel. Daar is ’n dubbelslaapbank in een van die leefareas wat slaapplek vir 2 kinders het.

Die kombuis is volledig toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, basiese eetgerei en ’n ontbyttoonbank met stoele. Die ruim leefarea bied ’n TV, etenstafel en lei na ’n terras met ’n ingeboude braai-area.

Besoekers kan doendinge soos swem, rotsvisvang, walviskyk in seisoen, fietsry, bootritte en kanovaart in die area geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Riverhouse 33522 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Riverhouse 33522 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false