Port Owen Akkommodasie by Riverhouse-Velddrif | LekkeSlaap
+19

Riverhouse-Velddrif

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 12 nagte of langer is. Geldig vanaf 21 Des 2020 tot 9 Jan 2021.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Eigelaar Straat, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dit is op die oewer van die Bergrivier in Velddrif gelee en bied luukse Weskus-verblyf vir tot ses gaste. Net weg van die River House se stoep sal u die Laaiplek-skeepshelling vind vanwaar die lokale vissermanne hulle bote in die see insteek en weer van die see af inkom en die skeepsrompe tot bo met die dag se vangs gevul is.

Die River House is tussen Port Owen en Laaiplek, waar 'n mens die beste van die twee werelde kan geniet: die wye Bergrivier en die uitgestrekte strande van die Weskus.
Die River House se kombuis is modern en volledig toegerus, met 'n gasstoof en oond, mikrogolf oond, rooster, yskas met vriesgedeelte en 'n toonbank vir voedselvoorbereiding.

Die leefgedeelte het 'n eetkamertafel vir ses, 'n sitkamer met 'n groot kaggel om teen die koue van die winter aan te brand of waar u ook 'n binnebraai saam met u vriende of familie kan geniet. Die versierings is spesifiek deur die Weskaap geinspireer en dit voel asof 'n mens op die strand is en die seilbote sien verbygaan - selfs as die blinders toe is!

Om dit vir die winter en ook die somer gerieflik te maak, het dit binne- en buitebraaigeriewe. Beslis die beste kenmerk van die huis!

Waarskynlik is die veranda die plek waar ons gaste die meeste van hul tyd deurbring. Dit het 'n groot, teen die wind beskermde buitebraai en genoeg plek om te ontspan en om die skepe op die Bergrivier te sien verbyseil. Die groot houtdek is perfek om buite-ontbyte te geniet of om in die namiddagson luilekker te ontspan.

Die huis het drie slaapkamers - die hoofslaapkamer (en suite)maak op 'n klein private veranda oop. Dit het ook ongelooflike uitsigte oor die rivier en die piere en het 'n en suite badkamer. Die twee gasteslaapkamers deel 'n badkamer/toilet en hulle het ook uitsigte na die Bergrivier.
Die solderkamer het DSTV,'n mini Hi-Fi-stelsel, en daar is ook nog 'n aparte badkamer.

River House voorsien gaste met linne-/beddegoed, handdoeke en toebehore wanneer u aankom en ook 'n paar kruie. Bring u vriende en/of familie en geniet die beste gasvryheid van ons Weskus!

Slaapplek

’n Bespreking by Riverhouse-Velddrif sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Riverhouse-Velddrif
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • 3 Eigelaar Straat, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverhouse-Velddrif het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Eigelaar Straat, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNmZhZjg0LWY3MDgtNDA2NC1iY2Q5LTlmYWJjZThhOTU0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 3 Eigelaar street Velddrif 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -32.778867870105 18.151162862778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za