Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverhouse at Linderhof

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linderhof-plaas, Krommerivier, St. Francisbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Riverhouse at Linderhof is 'n bekoorlike vakansiehuis op die rivieroewer van 'n plaas in Krommerivier, St. Francisbaai. Hierdie verblyf bied 'n rustige wegbreek met asemrowende sonsondergange en gaste kan sterrekyk vanaf die stoep.

Daar is 3 houthuise, 'n gesinskothuis en die hoofhuis wat saam slaapplek aan 10 gaste bied. Daar is 7 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die ander slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Al die badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet.

Die oopplankombuis in die hoofhuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitarea en 'n losstaande kaggel. Daar is 'n etenstafel met stoele en die skuifdeur lei na die balkon met meubels. Gaste kan op die sonstoele ontspan en van die braaigeriewe gebruik maak. Hierdie rustieke paradys het min selfoonsein en geen TV wat dit die perfekte plek maak om af te skakel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Riverhouse at Linderhof sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Riverhouse at Linderhof
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Chezanne Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Linderhof-plaas, Krommerivier, St. Francisbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Riverhouse at Linderhof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kouga-Omgewing Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linderhof-plaas, Krommerivier, St. Francisbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe255e071e768f664bed48581659c2bc45083b29bc8c7d35f66c58b928985aa0227536a5dcac719f4cb9d53e2fddab09de322?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 Linderhof Farm Kromme River 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.121217614575 24.754916736252
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem