10 gaste
7 slaapkamers
9 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Linderhof Farm, Kromme River, St Francis Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Riverhouse at Linderhof is 'n bekoorlike vakansiehuis op die rivieroewer van 'n plaas in Krommerivier, St. Francisbaai. Hierdie verblyf bied 'n rustige wegbreek met asemrowende sonsondergange en gaste kan sterrekyk vanaf die stoep.
Daar is 3 houthuise, 'n gesinskothuis en die hoofhuis wat saam slaapplek aan 10 gaste bied. Daar is 7 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die ander slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Al die badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet.
Die oopplankombuis in die hoofhuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitarea en 'n losstaande kaggel. Daar is 'n etenstafel met stoele en die skuifdeur lei na die balkon met meubels. Gaste kan op die sonstoele ontspan en van die braaigeriewe gebruik maak. Hierdie rustieke paradys het min selfoonsein en geen TV wat dit die perfekte plek maak om af te skakel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Chezanne Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Linderhof Farm, Kromme River, St Francis Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Riverhouse at Linderhof het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Linderhof Farm, Kromme River, St Francis Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang